[go: nahoru, domu]

Gaan na inhoud

Hooglied

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Enkelvoud Meervoud
  Hooglied     —  
Hoog•lied
IPA: [huə̯'glid]
Die 22ste boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as Ou Testament in die Bybel opgeneem is.
Hooglied bevat 'n versameling liefdesliedere waarin die man en vrou mekaar se aantreklikheid en hulle liefde en hartsog vir mekaar besing.

    Afkorting

Hoogl.

    Holonieme

Ou Testament, Bybel

    Vertalings

  Vertalings:    Hooglied
Deens: Højsangen(da)
Duits: Hohelied(de)
Engels: Song of Solomon(en), Song of Songs(en)
Fins: Laulujen laulu(fi)
Frans: Cantique des Cantiques(fr)
Ido: Kanto(io)
Italiaans: Cantico dei Cantici(it)
Latyn: Canticum Canticorum(la)
Lets: Augstā Dziesma(lv)
Litaus: Giesmių giesmė
Nederlands: Hooglied(nl)
Noors: Høysangen(no)
Pools: Pieśni nad Pieśniami(pl)
Portugees: Cantares(pt), Cântico dos Cânticos(pt)
Roemeens: Cântarea Cântărilor(ro)
Slowaaks: Pieseň piesní(sk)
Sloweens: Visoka pesem(sl)
Spaans: Cantar de los Cantares(es)
Sweeds: Höga Visan(sv)
Tagalog: Ang Awit ni Solomon(tl)
Tsjeggies: Písnička(cs)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Hooglied.