1951: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Content deleted Content added
trs |
Jcwf (besprekings | bydraes) No edit summary |
||
Lyn 1: | Lyn 1: | ||
{{jare|beeld=Mao Zedong in jeep.jpg|teks=Mao Zedong}} |
|||
{{jare}} |
|||
Die '''jaar 1951''' was 'n [[gewone jaar]] wat volgens die [[Gregoriaanse kalender]] op 'n [[Maandag]] begin het. Dit was die 51ste jaar van die [[20ste eeu]] n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. |
Die '''jaar 1951''' was 'n [[gewone jaar]] wat volgens die [[Gregoriaanse kalender]] op 'n [[Maandag]] begin het. Dit was die 51ste jaar van die [[20ste eeu]] n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. |
Wysiging soos op 22:28, 11 Maart 2016
1951 |
◄ | 19de eeu | ◄20ste eeu► | 21ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1946 | 1947 | 1948 | 1949 | 1950 | ◄ 1951 ► | 1952 | 1953 | 1954 | 1955 | 1956 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1951 |
Mao Zedong | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1951 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 51ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
- 10 Maart – Die Rhodes-universiteit in Grahamstad word amptelik ingewy.
- 30 Maart – Remington Rand besorg die eerste UNIVAC I rekenaar aan die VSA-sensusburo.
- 3 Junie – Pous Pius XII verklaar Pous Pius X salig.
- 22 Desember – Die eerste Dusi-kanowedvaart vind plaas.
- 24 Desember – Libië word van Frankryk en die Verenigde Koninkryk onafhanklik.
- Ludwig von Bertalanffy ’n Hongaarse bioloog brei die algemene stelselteorie uit na die veld van biologie.
Geboortes
- 16 Januarie – Wynand Claassen, Suid-Afrika se agt-en-dertigste Springbokkaptein
- 4 Februarie – Dariush Eghbali, Iranse sanger
- 17 Februarie – Patricia de Lille, Suid-Afrikaanse politikus.
- 3 Maart – Max du Preez, Suid-Afrikaanse koerantman en politieke ontleder.
- 9 Maart − Helen Zille, Demokratiese Alliansie (DA) politikus.
- 27 Junie – David Kramer, Suid-Afrikaanse sander, liedjieskrywer en dramaturg
- 5 Julie – Brad Daugherty, Amerikaanse pokerspeler
- 21 Julie – Robin Williams, Amerikaanse akteur en komediant († 2014).
- 28 Julie – Santiago Calatrava Valla, Spaanse argitek
Sterftes
- 12 Maart – Alfred Hugenberg, Duitse media-entrepreneur en politikus (* 1865).
- 6 April – Robert Broom, Suid-Afrikaanse wetenskaplike, dokter en paleontoloog wat Mev. Ples in die Sterkfontein-grotte ontdek het (* 1866).
- 29 April – Ludwig Wittgenstein, Oostenryks-Britse filosoof (* 1889).
- 15 Julie – Helena Lochner, 'n Afrikaanse skrywer (* 1892).
- 23 Julie – Robert J. Flaherty, Amerikaanse rolprentmaker en -regisseur (* 1884)
- 19 Augustus – Barry Heatlie, Suid-Afrika se vyfde Springbokkaptein (* 1872)
- 14 Oktober – Die Suid-Afrikaanse skrywer Herman Charles Bosman, bekend vir sy stories van oom Schalk Lourens van die Groot Marico (* 1905).
- 5 November – Reggie Walker, Suid-Afrikaanse atleet (* 1889)