[go: nahoru, domu]

Gaan na inhoud

66 v.C.

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
66 v.C.
| 2de eeu v.C. | 1ste eeu v.C. | 1ste eeu |

| 71 v.C. | 70 v.C. | 69 v.C. | 68 v.C. | 67 v.C. | ◄ 66 v.C. ► | 65 v.C. | 64 v.C. | 63 v.C. | 62 v.C. | 61 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders
Astronomiese kalender -65
Ab urbe condita 688
Chinese kalender 2631 – 2632

辛寅 – 壬卯

Hebreeuse kalender 3695 – 3696
Hindoekalenders

Gebeure

  • Die verkiesings van die consuls in Rome lei tot probleme. Eers word Autronius Paetus en P. Cornelius Sulla verkies, maar hulle word aangekla van ambitus en afgeset. Daarná word L. Aurelius Cotta en L. Manlius Torquatus verkies. Dit lei tot 'n periode van onrus. Die Republiek wankel.[1]
  • 'n Regsaak teen L. Valerius Flaccus getuig van die aanwesigheid van Jode in Rome.[2]

Geboortes

Sterftes

Verwysings

  1. Bellum CatilinaePatrick McGushin, Brill Archive, 1977, ISBN 9004-04835-9, ISBN 978-9004-04835-5
  2. The Jewish community of Rome: from the second century B.C. to the third century C.E. Volume 113 of Journal for the study of Judaism: Supplements Silvia Cappelletti, BRILL, 2006, ISBN 9004-15157-5, ISBN 9789004-15157-4