[go: nahoru, domu]

Gaan na inhoud

Munisipaliteit: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
Addbot (besprekings | bydraes)
k Verplasing van 80 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q15284
k Wysigings deur 190.165.5.120 teruggerol na laaste weergawe deur Wwikix
Etiket: Terugrol
 
(9 wysigings tussenin deur 7 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
[[Lêer:Map_of_the_Western_Cape_with_Cape_Agulhas_highlighted.svg|thumb|250px|Ligging van Kaap Agulhas Munisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.]]
[[Lêer:Map_of_the_Western_Cape_with_Cape_Agulhas_highlighted.svg|duimnael|250px|Ligging van Kaap Agulhas Munisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.]]


'n '''Munisipaliteit''' is 'n groep woonareas ([[dorp]]e en [[stad|stede]]) met die omliggende gebiede wat gesamentlik deur 'n politiek apparaat bestuur word. Munisipaliteite vorm in meeste lande die onderste laag van die politieke bestuurstruktuur.
'n '''Munisipaliteit''' is 'n groep woonareas ([[dorp]]e en [[stad|stede]]) met die omliggende gebiede wat gesamentlik deur 'n politiek apparaat bestuur word. Munisipaliteite vorm in die meeste lande die onderste laag van die politieke bestuurstruktuur.


In Suid-Afrika val plaaslike munisipaliteite onder beheer van [[distriksmunisipaliteit]]e wat op hulle beurt onder die provinsiale regerings en die nasionale regering ressorteer.
In Suid-Afrika val plaaslike munisipaliteite onder beheer van [[distriksmunisipaliteit]]e wat op hulle beurt onder die provinsiale regerings en die nasionale regering ressorteer.
Lyn 9: Lyn 9:
* Voorsiening van elektrisiteit
* Voorsiening van elektrisiteit
* Vuilisverwydering
* Vuilisverwydering
* Rioolstelsel en afvoer van stormwater
* Rioolstelsel en afvoer van [[stormwater]]
* Instandhouding van parke en sportterreine
* Instandhouding van parke en sportterreine
* Beplanning van stedelike gebiede
* Beplanning van stedelike gebiede
Lyn 16: Lyn 16:
== Sien ook ==
== Sien ook ==
* [[Distriksmunisipaliteit]]
* [[Distriksmunisipaliteit]]
* [[Lys van Suid-Afrikaanse munisipaliteite]]
* [[Suid-Afrikaanse munisipale heraldiek]]
* [[Suid-Afrikaanse munisipale heraldiek]]
* [[Lys van munisipaliteite in Suid-Afrika]]
* [[Lys van munisipaliteite in Nederland]]

== Eksterne skakels ==
* {{Wikt-inlyn|munisipaliteit}}


{{Saadjie}}
{{Saadjie}}

Huidige wysiging sedert 19:59, 25 Januarie 2021

Ligging van Kaap Agulhas Munisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

'n Munisipaliteit is 'n groep woonareas (dorpe en stede) met die omliggende gebiede wat gesamentlik deur 'n politiek apparaat bestuur word. Munisipaliteite vorm in die meeste lande die onderste laag van die politieke bestuurstruktuur.

In Suid-Afrika val plaaslike munisipaliteite onder beheer van distriksmunisipaliteite wat op hulle beurt onder die provinsiale regerings en die nasionale regering ressorteer.

Munisipaliteite is (onder andere) vir die volgende verantwoordelik:

  • Watervoorsiening
  • Voorsiening van elektrisiteit
  • Vuilisverwydering
  • Rioolstelsel en afvoer van stormwater
  • Instandhouding van parke en sportterreine
  • Beplanning van stedelike gebiede
  • Invordering van munisipale belastings

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]