[go: nahoru, domu]

Gaan na inhoud

Munisipaliteit: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Wwikix (besprekings | bydraes)
k Wysigings deur 190.165.5.120 teruggerol na laaste weergawe deur Wwikix
Etiket: Terugrol
 
(Een wysiging tussenin deur een ander gebruiker nie gewys nie)
(Geen verskil)

Huidige wysiging sedert 19:59, 25 Januarie 2021

Ligging van Kaap Agulhas Munisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

'n Munisipaliteit is 'n groep woonareas (dorpe en stede) met die omliggende gebiede wat gesamentlik deur 'n politiek apparaat bestuur word. Munisipaliteite vorm in die meeste lande die onderste laag van die politieke bestuurstruktuur.

In Suid-Afrika val plaaslike munisipaliteite onder beheer van distriksmunisipaliteite wat op hulle beurt onder die provinsiale regerings en die nasionale regering ressorteer.

Munisipaliteite is (onder andere) vir die volgende verantwoordelik:

  • Watervoorsiening
  • Voorsiening van elektrisiteit
  • Vuilisverwydering
  • Rioolstelsel en afvoer van stormwater
  • Instandhouding van parke en sportterreine
  • Beplanning van stedelike gebiede
  • Invordering van munisipale belastings

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]