Munisipaliteit: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Content deleted Content added
No edit summary Etikette: Teruggerol Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf |
k Wysigings deur 190.165.5.120 teruggerol na laaste weergawe deur Wwikix Etiket: Terugrol |
||
Lyn 25: | Lyn 25: | ||
{{Saadjie}} |
{{Saadjie}} |
||
[[Kategorie:Munisipaliteite| ]] |
|||
[[Kategorie:Mundo miope ducha dicho que se va 3olzlirhrkkluygjis 8 ipaliteite| ]] |
Huidige wysiging sedert 19:59, 25 Januarie 2021
'n Munisipaliteit is 'n groep woonareas (dorpe en stede) met die omliggende gebiede wat gesamentlik deur 'n politiek apparaat bestuur word. Munisipaliteite vorm in die meeste lande die onderste laag van die politieke bestuurstruktuur.
In Suid-Afrika val plaaslike munisipaliteite onder beheer van distriksmunisipaliteite wat op hulle beurt onder die provinsiale regerings en die nasionale regering ressorteer.
Munisipaliteite is (onder andere) vir die volgende verantwoordelik:
- Watervoorsiening
- Voorsiening van elektrisiteit
- Vuilisverwydering
- Rioolstelsel en afvoer van stormwater
- Instandhouding van parke en sportterreine
- Beplanning van stedelike gebiede
- Invordering van munisipale belastings
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Distriksmunisipaliteit
- Suid-Afrikaanse munisipale heraldiek
- Lys van munisipaliteite in Suid-Afrika
- Lys van munisipaliteite in Nederland
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir munisipaliteit.