[go: nahoru, domu]

Gaan na inhoud

Munisipaliteit: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
k r2.7.1) (robot Bygevoeg: fr:Commune d'Espagne
k Wysigings deur 190.165.5.120 teruggerol na laaste weergawe deur Wwikix
Etiket: Terugrol
 
(33 wysigings tussenin deur 21 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
[[Lêer:Map_of_the_Western_Cape_with_Cape_Agulhas_highlighted.svg|thumb|250px|Ligging van Kaap Agulhas Munisipaliteit.]]
[[Lêer:Map_of_the_Western_Cape_with_Cape_Agulhas_highlighted.svg|duimnael|250px|Ligging van Kaap Agulhas Munisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.]]


'n '''Munisipaliteit''' is 'n groep woonareas ([[dorp]]e en [[stad|stede]]) met die omliggende gebiede wat gesamentlik deur 'n politiek apparaat bestuur word.
'n '''Munisipaliteit''' is 'n groep woonareas ([[dorp]]e en [[stad|stede]]) met die omliggende gebiede wat gesamentlik deur 'n politiek apparaat bestuur word. Munisipaliteite vorm in die meeste lande die onderste laag van die politieke bestuurstruktuur.

In Suid-Afrika val plaaslike munisipaliteite onder beheer van [[distriksmunisipaliteit]]e wat op hulle beurt onder die provinsiale regerings en die nasionale regering ressorteer.

Munisipaliteite is (onder andere) vir die volgende verantwoordelik:
* Watervoorsiening
* Voorsiening van elektrisiteit
* Vuilisverwydering
* Rioolstelsel en afvoer van [[stormwater]]
* Instandhouding van parke en sportterreine
* Beplanning van stedelike gebiede
* Invordering van munisipale belastings


== Sien ook ==
== Sien ook ==
* [[Distriksmunisipaliteit]]
* [[Lys van Suid-Afrikaanse munisipaliteite]]
* [[Suid-Afrikaanse munisipale heraldiek]]
* [[Lys van munisipaliteite in Suid-Afrika]]
* [[Lys van munisipaliteite in Nederland]]


== Eksterne skakels ==
[[Kategorie:Geografie]]
* {{Wikt-inlyn|munisipaliteit}}
[[Kategorie:Nedersettings]]


{{Saadjie}}
{{Saadjie}}


[[Kategorie:Munisipaliteite| ]]
[[als:Politische Gemeinde]]
[[an:Municipio]]
[[ar:بلدية]]
[[ast:Municipiu]]
[[bar:Gmoa]]
[[bs:Općina]]
[[ca:Municipi]]
[[co:Cumuna]]
[[cs:Obec]]
[[da:Kommune]]
[[de:Gemeinde]]
[[el:Δήμος]]
[[en:Municipality]]
[[eo:Municipo]]
[[es:Municipio]]
[[et:Vald]]
[[eu:Udalerri]]
[[fa:شهرداری]]
[[fi:Kunta]]
[[fiu-vro:Vald]]
[[fr:Commune d'Espagne]]
[[fy:Gemeente]]
[[gl:Concello]]
[[haw:Aupuni kiwikā]]
[[he:רשות מקומית]]
[[hi:नगरपालिका]]
[[hr:Općina]]
[[hsb:Gmejna]]
[[hu:Község]]
[[hy:Համայնք (վարչական միավոր)]]
[[id:Munisipalitas]]
[[is:Sveitarfélag]]
[[it:Comune]]
[[ja:基礎自治体]]
[[ko:지방 자치체]]
[[la:Commune]]
[[li:Gemeint]]
[[lmo:Comü]]
[[lt:Savivaldybė]]
[[lv:Pašvaldība]]
[[mk:Општина]]
[[ms:Kawasan perbandaran]]
[[nah:Calpollolco]]
[[nds:Gemeen]]
[[nl:Gemeente (bestuur)]]
[[nn:Kommune]]
[[no:Kommune]]
[[pl:Obec]]
[[pt:Município]]
[[ro:Municipiu]]
[[ru:Муниципалитет]]
[[scn:Cumuni]]
[[sk:Obec (slovenská správna jednotka)]]
[[sl:Občina]]
[[sq:Komuna]]
[[stq:Meente]]
[[su:Munisipalitas]]
[[sv:Kommun]]
[[ta:நகராட்சி]]
[[te:పురపాలక సంఘము]]
[[tet:Konsellu]]
[[th:เทศบาลนครในประเทศไทย]]
[[tr:Belediye]]
[[uk:Муніципалітет]]
[[vi:Khu tự quản]]
[[vls:Gemêente]]
[[yi:מוניציפאליטעט]]
[[zea:Gemeênte]]
[[zh:基层政权]]

Huidige wysiging sedert 19:59, 25 Januarie 2021

Ligging van Kaap Agulhas Munisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

'n Munisipaliteit is 'n groep woonareas (dorpe en stede) met die omliggende gebiede wat gesamentlik deur 'n politiek apparaat bestuur word. Munisipaliteite vorm in die meeste lande die onderste laag van die politieke bestuurstruktuur.

In Suid-Afrika val plaaslike munisipaliteite onder beheer van distriksmunisipaliteite wat op hulle beurt onder die provinsiale regerings en die nasionale regering ressorteer.

Munisipaliteite is (onder andere) vir die volgende verantwoordelik:

  • Watervoorsiening
  • Voorsiening van elektrisiteit
  • Vuilisverwydering
  • Rioolstelsel en afvoer van stormwater
  • Instandhouding van parke en sportterreine
  • Beplanning van stedelike gebiede
  • Invordering van munisipale belastings

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]