[go: nahoru, domu]

Gaan na inhoud

Munisipaliteit: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
He t
Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
k Wysigings deur 213.4.167.113 teruggerol na laaste weergawe deur Oesjaar
Lyn 1: Lyn 1:
[[Lêer:Map_of_the_Western_Cape_with_Cape_Agulhas_highlighted.svg|thumb|250px|Ligging van Kaap Agulhas Munisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.]]
[[Lêer:Map_of_the_Western_Cape_with_Cape_Agulhas_highlighted.svg|thumb|250px|Ligging van Kaap Agulhas Munisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.]]


'n i6'''Munisipaliteit''' is 'n groep woonareas ([[dorp]]e en [[stad|stede]]) met die omliggende gebiede wat gesamentlik deur 'n politiek apparaat bestuur word. Munisipaliteite vorm in meeste lande die onderste laag van die politieke bestuurstruktuur.
'n '''Munisipaliteit''' is 'n groep woonareas ([[dorp]]e en [[stad|stede]]) met die omliggende gebiede wat gesamentlik deur 'n politiek apparaat bestuur word. Munisipaliteite vorm in meeste lande die onderste laag van die politieke bestuurstruktuur.


In Suid-Afrika val plaaslike munisipaliteite onder beheer van [[distriksmunisipaliteit]]e wat op hulle beurt onder die provinsiale regerings en die nasionale regering ressorteer.
In Suid-Afrika val plaaslike munisipaliteite onder beheer van [[distriksmunisipaliteit]]e wat op hulle beurt onder die provinsiale regerings en die nasionale regering ressorteer.

Wysiging soos op 19:41, 24 Julie 2017

Ligging van Kaap Agulhas Munisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

'n Munisipaliteit is 'n groep woonareas (dorpe en stede) met die omliggende gebiede wat gesamentlik deur 'n politiek apparaat bestuur word. Munisipaliteite vorm in meeste lande die onderste laag van die politieke bestuurstruktuur.

In Suid-Afrika val plaaslike munisipaliteite onder beheer van distriksmunisipaliteite wat op hulle beurt onder die provinsiale regerings en die nasionale regering ressorteer.

Munisipaliteite is (onder andere) vir die volgende verantwoordelik:

  • Watervoorsiening
  • Voorsiening van elektrisiteit
  • Vuilisverwydering
  • Rioolstelsel en afvoer van stormwater
  • Instandhouding van parke en sportterreine
  • Beplanning van stedelike gebiede
  • Invordering van munisipale belastings

Sien ook