Munisipaliteit: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Content deleted Content added
k thumb → duimnael |
Wwikix (besprekings | bydraes) |
||
Lyn 16: | Lyn 16: | ||
== Sien ook == |
== Sien ook == |
||
* [[Distriksmunisipaliteit]] |
* [[Distriksmunisipaliteit]] |
||
* [[Lys van Suid- |
* [[Lys van munisipaliteite in Suid-Afrika]] |
||
* [[Suid-Afrikaanse munisipale heraldiek]] |
* [[Suid-Afrikaanse munisipale heraldiek]] |
||
Wysiging soos op 13:01, 5 Augustus 2019
'n Munisipaliteit is 'n groep woonareas (dorpe en stede) met die omliggende gebiede wat gesamentlik deur 'n politiek apparaat bestuur word. Munisipaliteite vorm in die meeste lande die onderste laag van die politieke bestuurstruktuur.
In Suid-Afrika val plaaslike munisipaliteite onder beheer van distriksmunisipaliteite wat op hulle beurt onder die provinsiale regerings en die nasionale regering ressorteer.
Munisipaliteite is (onder andere) vir die volgende verantwoordelik:
- Watervoorsiening
- Voorsiening van elektrisiteit
- Vuilisverwydering
- Rioolstelsel en afvoer van stormwater
- Instandhouding van parke en sportterreine
- Beplanning van stedelike gebiede
- Invordering van munisipale belastings
Sien ook
Eksterne skakels
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir munisipaliteit.