[go: nahoru, domu]

Gaan na inhoud

Mkuze

Koördinate: 27°37′S 32°02′O / 27.617°S 32.033°O / -27.617; 32.033
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Mkuze
Mkuze is in KwaZulu-Natal
Mkuze
Mkuze
 Mkuze se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 27°37′S 32°02′O / 27.617°S 32.033°O / -27.617; 32.033
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikUmkhanyakude
MunisipaliteitJozini
Regering
 • TipePlaaslike Munisipaliteit
Oppervlak
 • Totaal4,96 km2 (1,92 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal4 414
 • Digtheid890/km2 (2 300/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense4.5%
 • Indiërs/Asiërs1.1%
 • Bruin mense0.5%
 • Swart mense92.8%
 • Ander1.1%
Taal (2011)
 • Zoeloe91.2%
 • Engels3.1%
 • Ander5.7%
Poskode (strate)
3965
Poskode (posbusse)
3965
Skakelkode035

Mkuze is 'n klein dorp in noordoostelike KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorp lê sowat 350 km noord van Durban en 50 km van Hluhluwe. Die N2 nasionale pad gaan deur Mkuze. Daar is ook 'n spoorweghalte hier.

Sien ook

Verwysings

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Mkuze". Sensus 2011.