Blouduiker: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
RedBot (besprekings | bydraes) k r2.7.2) (robot Verander: en:Blue duiker |
Rescuing 0 sources and tagging 1 as dead.) #IABot (v2.0.8 |
||
(13 wysigings tussenin deur 11 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 15: | Lyn 15: | ||
| species = '''''P. monticola''''' |
| species = '''''P. monticola''''' |
||
| binomial = ''Philantomba monticola'' |
| binomial = ''Philantomba monticola'' |
||
| binomial_authority = [[Thunberg]], 1789 |
| binomial_authority = [[Carl Peter Thunberg|Thunb.]], 1789 |
||
}} |
}} |
||
:''Sien "[[Bloubok]]" vir die artikel oor die uitgestorwe boksoort. |
:''Sien "[[Bloubok]]" vir die artikel oor die uitgestorwe boksoort.'' |
||
Die '''blouduiker''' of '''bloubokkie''' is een van die kleinste van die antiloopsoorte. Hulle |
Die '''blouduiker''' of '''bloubokkie''' is een van die kleinste van die antiloopsoorte. Hulle word in beboste gebiede van Sentraal- tot [[Suider-Afrika]] aangetref. |
||
'n Volwasse blouduiker het 'n gemiddelde hoogte van 35 |
'n [[Volwassene|Volwasse]] blouduiker het 'n gemiddelde hoogte van 35 cm. Hulle het twee klein horinkies op hulle koppe; die langste horings wat aangeteken is, is 10 cm. Blouduikers vreet hoofsaaklik [[vrugte]], alhoewel hulle ook soms vars [[blare]] eet wat op die grond geval het. |
||
'n Blouduiker is 'n skugter dier en sal in die ruigtes induik wanneer hy gesteur word. |
|||
⚫ | |||
⚫ | |||
⚫ | |||
⚫ | |||
*[[Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere]] |
*[[Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere]] |
||
*[[Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike name]] |
*[[Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike name]] |
||
*[[Suider-Afrikaanse soogdiere en hul ordes]] |
*[[Suider-Afrikaanse soogdiere en hul ordes]] |
||
==Bronnelys== |
== Bronnelys == |
||
* IUCN SSC Antelope Specialist Group (2008): [http://www.iucnredlist.org/details/4143 ''Philantomba monticola''] by die IUBN se ''Rooilys'' vir bedreigde spesies. |
* IUCN SSC Antelope Specialist Group (2008): [http://www.iucnredlist.org/details/4143 ''Philantomba monticola'']{{Dooie skakel|date=Augustus 2021 |bot=InternetArchiveBot |fix-attempted=yes }} by die IUBN se ''Rooilys'' vir bedreigde spesies. |
||
*''Soogdiere van die Krugerwildtuin en ander Nasionale Parke'' (1979). Saamgestel deur Die Nasionale Parkeraad |
*''Soogdiere van die Krugerwildtuin en ander Nasionale Parke'' (1979). Saamgestel deur [[SANParke|Die Nasionale Parkeraad]]. ISBN 0-86953-027-5. |
||
* Reay H N Smithers, Peter Apps, Clare Abbott, Penny Meakin, Noel Ashton (2008). ''Smither's Mammals of Southern Africa: A Field Guide''. Struik-uitgewers. ISBN 1868725502, 9781868725502 |
* Reay H N Smithers, Peter Apps, Clare Abbott, Penny Meakin, Noel Ashton (2008). ''Smither's Mammals of Southern Africa: A Field Guide''. Struik-uitgewers. ISBN 1868725502, 9781868725502 |
||
== Eksterne skakels == |
|||
⚫ | |||
* {{Wikt-inlyn|blouduiker}} |
|||
{{Taksonbalk}} |
|||
[[az:Göy duker]] |
|||
⚫ | |||
[[ca:Duiquer blau]] |
|||
[[da:Blå dykkerantilope]] |
|||
[[de:Blauducker]] |
|||
[[en:Blue duiker]] |
|||
[[es:Philantomba monticola]] |
|||
[[eu:Philantomba monticola]] |
|||
[[fr:Philantomba monticola]] |
|||
[[hu:Kék bóbitásantilop]] |
|||
[[it:Philantomba monticola]] |
|||
[[lt:Mėlynasis dukeris]] |
|||
[[nl:Blauwe duiker]] |
|||
[[pl:Dujker modry]] |
|||
[[pnb:نیلا ڈوئکر]] |
|||
[[pt:Philantomba monticola]] |
|||
[[rn:Ingeregere]] |
|||
[[ru:Голубой дукер]] |
|||
[[sr:Плави дујкер]] |
|||
[[sv:Blå dykare]] |
|||
[[zh:蓝麂羚]] |
Huidige wysiging sedert 13:48, 31 Augustus 2021
Blouduiker | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. monticola
|
Binomiale naam | |
Philantomba monticola Thunb., 1789
|
- Sien "Bloubok" vir die artikel oor die uitgestorwe boksoort.
Die blouduiker of bloubokkie is een van die kleinste van die antiloopsoorte. Hulle word in beboste gebiede van Sentraal- tot Suider-Afrika aangetref.
'n Volwasse blouduiker het 'n gemiddelde hoogte van 35 cm. Hulle het twee klein horinkies op hulle koppe; die langste horings wat aangeteken is, is 10 cm. Blouduikers vreet hoofsaaklik vrugte, alhoewel hulle ook soms vars blare eet wat op die grond geval het.
'n Blouduiker is 'n skugter dier en sal in die ruigtes induik wanneer hy gesteur word.
Ná 'n draagtyd van sewe maande, gee die ooi tussen September en November geboorte aan 'n enkele lammetjie. Blouduikers het 'n moontlike lewensduur van 9 jaar.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere
- Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike name
- Suider-Afrikaanse soogdiere en hul ordes
Bronnelys
[wysig | wysig bron]- IUCN SSC Antelope Specialist Group (2008): Philantomba monticola[dooie skakel] by die IUBN se Rooilys vir bedreigde spesies.
- Soogdiere van die Krugerwildtuin en ander Nasionale Parke (1979). Saamgestel deur Die Nasionale Parkeraad. ISBN 0-86953-027-5.
- Reay H N Smithers, Peter Apps, Clare Abbott, Penny Meakin, Noel Ashton (2008). Smither's Mammals of Southern Africa: A Field Guide. Struik-uitgewers. ISBN 1868725502, 9781868725502
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir blouduiker.