[go: nahoru, domu]

Gaan na inhoud

Databasis: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Legobot (besprekings | bydraes)
k Verplasing van 78 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q8513
k Kategorie:Rekenaar -> Kategorie:Rekenaars
 
(10 wysigings tussenin deur 7 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 2: Lyn 2:


== Beskrywing ==
== Beskrywing ==
Die sagteware wat gebruik word om 'n databasis in stand te hou, word gewoonlik 'n [[databasisbestuurstelsel]] (DBBS) genoem. 'n Databasisstelsel kan op verskillende wyses saamgestel word. Programme wat klein databasisse vir 'n enkele gebruiker op 'n persoonlike rekenaar kan huisves, is volop. In groter databasisse, en waar daar meer gebruikers betrokke is, word daar gewoonlik van 'n aantal programme gebruik gemaak, wat gewoonlik 'n kliënt-bediener model volg.
Die sagteware wat gebruik word om 'n databasis in stand te hou, word gewoonlik 'n [[databasisbestuurstelsel]] (DBBS) genoem. 'n Databasisstelsel kan op verskillende wyses saamgestel word. Programme wat klein databasisse vir 'n enkele gebruiker op 'n persoonlike rekenaar kan huisves, is volop. In groter databasisse, en waar daar meer gebruikers betrokke is, word daar gewoonlik van 'n aantal programme gebruik gemaak, wat gewoonlik 'n kliëntbedienermodel volg.


Die kliëntgedeelte word gebruik vir die invordering van [[data]], om navrae (''queries'') oor die inligting in die databasis uit te voer, en verslaggewing. Die [[kliënt-bediener|bediener]] is die stel programme wat beheer uitoefen oor hoe die [[data]] gestoor word en reageer ook op versoeke van die kliënte.
Die kliëntgedeelte word gebruik vir die invordering van [[data]], om navrae (''queries'') oor die inligting in die databasis uit te voer, en verslaggewing. Die [[kliënt-bediener|bediener]] is die stel programme wat beheer uitoefen oor hoe die [[data]] gestoor word en reageer ook op versoeke van die kliënte.


== Agtergrond ==
== Agtergrond ==
Charles Bachman was 'n baanbreker op die veld van moderne databasisse. Hy was sentraal in die opkoms van die netwerkmodel (ontwikkel deur CODASYL) en die hiërargiese model gedurende die 1960's. Hierdie databasismodelle het lank gewildheid geniet voordat hulle die knie moes buig voor die relasionele model wat in 1970 deur E.F. Codd voorgestel is. Die relasionele model maak dit moontlik om 'n databasis apart te implementeer en bestuur van die interaktiewe programme waarmee gebruikers [[inligting]] in die databasis onttrek, byvoeg of wysig. 'n Ander databasismodel wat baie aandag geniet is die objek-georiënteerde model.
Charles Bachman was 'n baanbreker op die veld van moderne databasisse. Hy was nou betrokke by die opkoms van die netwerkmodel (ontwikkel deur CODASYL) en die hiërargiese model gedurende die 1960's. Hierdie databasismodelle het lank gewildheid geniet voordat hulle die knie moes buig voor die relasionele model wat in 1970 deur E.F. Codd voorgestel is. Die relasionele model maak dit moontlik om 'n databasis apart te implementeer en bestuur van die interaktiewe programme waarmee gebruikers [[inligting]] in die databasis onttrek, byvoeg of wysig. 'n Ander databasismodel wat baie aandag geniet is die objekgeoriënteerde model.


== Diensgeoriënteerde integrasie ==
== Diensgeoriënteerde integrasie ==
Lyn 15: Lyn 15:
* [[Databasisbestuurstelsel]]
* [[Databasisbestuurstelsel]]
* [[Rekenaarwetenskap]]
* [[Rekenaarwetenskap]]
* [[Objek-georiënteerde programmering]]
* [[Objekgeoriënteerde programmering]]
* [[Data-argitektuur]]
* [[Data-argitektuur]]
* [[Kliodinamika]]

{{Normdata}}


[[Kategorie:Rekenaar]]
[[Kategorie:Inligtingkunde]]
[[Kategorie:Inligtingkunde]]
[[Kategorie:Rekenaars]]
[[Kategorie:Databasisbestuurstelsels]]

Huidige wysiging sedert 17:34, 12 Junie 2023

'n Databasis is 'n versameling inligting met 'n vasgestelde struktuur wat data genoem word. Alhoewel enige versameling inligting 'n databasis genoem kan word, is die term ontwikkel om spesifiek na 'n gerekenariseerde struktuur te verwys.

Beskrywing

[wysig | wysig bron]

Die sagteware wat gebruik word om 'n databasis in stand te hou, word gewoonlik 'n databasisbestuurstelsel (DBBS) genoem. 'n Databasisstelsel kan op verskillende wyses saamgestel word. Programme wat klein databasisse vir 'n enkele gebruiker op 'n persoonlike rekenaar kan huisves, is volop. In groter databasisse, en waar daar meer gebruikers betrokke is, word daar gewoonlik van 'n aantal programme gebruik gemaak, wat gewoonlik 'n kliëntbedienermodel volg.

Die kliëntgedeelte word gebruik vir die invordering van data, om navrae (queries) oor die inligting in die databasis uit te voer, en verslaggewing. Die bediener is die stel programme wat beheer uitoefen oor hoe die data gestoor word en reageer ook op versoeke van die kliënte.

Agtergrond

[wysig | wysig bron]

Charles Bachman was 'n baanbreker op die veld van moderne databasisse. Hy was nou betrokke by die opkoms van die netwerkmodel (ontwikkel deur CODASYL) en die hiërargiese model gedurende die 1960's. Hierdie databasismodelle het lank gewildheid geniet voordat hulle die knie moes buig voor die relasionele model wat in 1970 deur E.F. Codd voorgestel is. Die relasionele model maak dit moontlik om 'n databasis apart te implementeer en bestuur van die interaktiewe programme waarmee gebruikers inligting in die databasis onttrek, byvoeg of wysig. 'n Ander databasismodel wat baie aandag geniet is die objekgeoriënteerde model.

Diensgeoriënteerde integrasie

[wysig | wysig bron]

Met die ontwikkeling van diensgeoriënteerde argitektuur word data soms deur middel van XML-dokumente vervoer tussen verskillende toepassings. Die onderliggende struktuur van 'n relasionele databasis verskil noemenswaardig van 'n XML-gebaseerde struktuur. Verskeie metodes word gebruik om die twee strukture te versoen in 'n diensgeoriënteerde argitektuur.

Sien ook

[wysig | wysig bron]