[go: nahoru, domu]

Gaan na inhoud

Fuzhou

Koördinate: 26°04′34″N 119°18′23″O / 26.07611°N 119.30639°O / 26.07611; 119.30639
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Fuzhou

福州
Stad
Fuzhou is in China
Fuzhou
Fuzhou
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 26°04′34″N 119°18′23″O / 26.07611°N 119.30639°O / 26.07611; 119.30639
LandVlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
ProvinsieFujian
Regering
 • Kommunistiese Party van China SekretariskomiteeYuan Rongxiang
 • BurgemeesterSu Zengtian
Oppervlak
 • Stad12 177 km2 (4 702 vk. myl)
 • Water4 634 km2 (1 790 vk. myl)
Bevolking
 • Stad7 200 000
 • Stedelik
2 707 294
 • Metro
4 468 076
TydsoneUTC+08:00 (SST)
Poskode
350000
Skakelkodes591
Webwerffuzhou.gov.cn

Fuzhou (Chinees: 福州) is die hoofstad van die Chinese provinsie Fujian met 'n bevolking van 7 200 000 in 2010.

Die stad is geleë in die ooste van China aan die kus van die Oos-Chinese See. Fuzhou is 'n belangrike hawestad en is 'n susterstad van George, Suid-Afrika.