[go: nahoru, domu]

Gaan na inhoud

Glendale, Kalifornië: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
Voyageur (besprekings | bydraes)
Voyageur (besprekings | bydraes)
kNo edit summary
Lyn 1: Lyn 1:
'''Glendale''' [ˈɡlɛndeɪl] is 'n stad in [[Los Angeles County]], die mees bevolkte distri in die [[Verenigde State|Amerikaanse]] deelstaat [[Kalifornië]]. Sy bevolking is in 2014 op iets meer as 200 000 beraam wat van Glendale die derde grootste nedersetting in Los Angeles County en die 23ste grootste in die deelstaat maak. Glendale is sowat 8 myl (13 km) noord van die middestad van [[Los Angeles]] geleë.
'''Glendale''' [ˈɡlɛndeɪl] is 'n stad in [[Los Angeles County]], die mees bevolkte distri in die [[Verenigde State|Amerikaanse]] deelstaat [[Kalifornië]]. Sy bevolking is in 2014 op iets meer as 200 000 beraam wat van Glendale die derde grootste nedersetting in Los Angeles County en die 23ste grootste in die deelstaat maak. Glendale is sowat 8 myl (13 km) noord van die middestad van [[Los Angeles]] geleë.

Glendale, 'n voorstad in die Groter Los Angelesgebied, is in die uiterste suidooste van die San Fernando-vallei geleë en word deur die Verdugo-berge in twee dele verdeel. Dit word in die noordweste begrens deur twee stadsdele van Los Angeles, Sun Valley en Tujunga; in die noordooste deur La Cañada Flintridge en die nie-geïnkorporeerde gebied van La Crescenta; in die weste deur Burbank en Griffith Park; in die ooste deur Eagle Rock en [[Pasadena]]; in die suide deur Atwater Village; en in die suidooste deur Glassell Park. Vier groot snelweë - Golden State Freeway, Ventura Freeway, Glendale Freeway en Foothill Freeway - loop deur die stad.

Glendale huisves een van die grootste gemeenskappe van Amerikaners van Armeense afkoms.<ref>[http://www.npr.org/2015/04/25/402229648/the-armenian-diaspora-remembers-and-mourns ''npr.org, 25 April 2015: The Armenian Diaspora Remembers And Mourns. Besoek op 1 Junie 2017'']</ref> In Forest Lawn Memorial Park, 'n begraafplaas in privaatbesit, het naas plaaslike inwoners ook talle bekende persoonlikhede - onder wie Nat King Cole, Michael Curtiz, Sammy Davis, Jr., [[Michael Jackson]] (in die Groot Mausoleum), [[William Mulholland]], [[Elizabeth Taylor]] en [[Spencer Tracy]] - hul laaste rusplek gevind. Grand Central Airport was die vertreklughawe vir die eerste kommersiële transkontinentale vlug van wes na oos deur [[Charles Lindbergh]].

== Verwysings ==
{{Verwysings}}


[[Kategorie:Nedersettings in Kalifornië]]
[[Kategorie:Nedersettings in Kalifornië]]

Wysiging soos op 18:28, 1 Junie 2017

Glendale [ˈɡlɛndeɪl] is 'n stad in Los Angeles County, die mees bevolkte distri in die Amerikaanse deelstaat Kalifornië. Sy bevolking is in 2014 op iets meer as 200 000 beraam wat van Glendale die derde grootste nedersetting in Los Angeles County en die 23ste grootste in die deelstaat maak. Glendale is sowat 8 myl (13 km) noord van die middestad van Los Angeles geleë.

Glendale, 'n voorstad in die Groter Los Angelesgebied, is in die uiterste suidooste van die San Fernando-vallei geleë en word deur die Verdugo-berge in twee dele verdeel. Dit word in die noordweste begrens deur twee stadsdele van Los Angeles, Sun Valley en Tujunga; in die noordooste deur La Cañada Flintridge en die nie-geïnkorporeerde gebied van La Crescenta; in die weste deur Burbank en Griffith Park; in die ooste deur Eagle Rock en Pasadena; in die suide deur Atwater Village; en in die suidooste deur Glassell Park. Vier groot snelweë - Golden State Freeway, Ventura Freeway, Glendale Freeway en Foothill Freeway - loop deur die stad.

Glendale huisves een van die grootste gemeenskappe van Amerikaners van Armeense afkoms.[1] In Forest Lawn Memorial Park, 'n begraafplaas in privaatbesit, het naas plaaslike inwoners ook talle bekende persoonlikhede - onder wie Nat King Cole, Michael Curtiz, Sammy Davis, Jr., Michael Jackson (in die Groot Mausoleum), William Mulholland, Elizabeth Taylor en Spencer Tracy - hul laaste rusplek gevind. Grand Central Airport was die vertreklughawe vir die eerste kommersiële transkontinentale vlug van wes na oos deur Charles Lindbergh.

Verwysings