[go: nahoru, domu]

Gaan na inhoud

Herman Charles Bosman: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
k robot Bygevoeg: sv:Herman Charles Bosman
k r2.7.1) (robot Bygevoeg: sw:Herman Charles Bosman
Lyn 43: Lyn 43:
[[nl:Herman Charles Bosman]]
[[nl:Herman Charles Bosman]]
[[sv:Herman Charles Bosman]]
[[sv:Herman Charles Bosman]]
[[sw:Herman Charles Bosman]]

Wysiging soos op 13:31, 13 Februarie 2011

Herman Charles Bosman (3 Februarie, 1905 - 14 Oktober, 1951) was 'n Suid-Afrikaanse skrywer van veral kortverhale.

Biografie

Hy is te Kuilsrivier gebore, en word groot in Engels en in Afrikaans. Sy gesin trek na Johannesburg kort daarna. Na skool studeer hy aan die Universiteit van die Witwatersrand, en gee daarna onderwys by 'n Afrikaanse skool in die Groot Mariko-distrik. Tydens een skoolvakansie in 1926 skiet hy sy stiefbroer dood tydens 'n argument. Hy word ter dood veroordeel, maar word later begenadig en tot tien jaar hardepad gevonnis. Hy word op parool vrygelaat in 1930, nadat hy die helfte van sy vonnis uitgedien het. Hy begin sy eie uitgewery, toer oorsee vir nege jaar lank en keer teen die begin van die Tweede Wêreldoorlog na Suid-Afrika, en werk daarna as 'n joernalis. Hy trou met Ella Manson. Hy sterf kort nadat hy uit die Edenvale-hospitaal ontslaan is, nadat hy aanvanklik daar opgeneem is met erge borskaspyn. Hy is begrawe in die Wesparkbegraafplaas in Westdene.

Bibliografie

  • 'Mafeking Road & Other Stories' -- 1947.
  • 'Rubaijat van Omar Khajjam' -- 1948.
  • 'Cold Stone Jug' -- 1949.
  • 'Veld-trails and pavements' -- 1949.
  • 'Cask of Jerepigo' -- 1957.
  • 'A Bekkersdal marathon' -- 1971.
  • 'The Earth is Waiting' -- 1974.
  • 'Willemsdorp' -- 1977.
  • 'Almost Forgotten Stories' -- 1979.
  • 'Death Hath Eloquence' -- 1981
  • 'Uncollected essays' -- 1981.
  • 'Ramoutsa Road' -- 1987.
  • 'Makapan's cave and other stories' -- 1987.
  • 'Idle talk : voorkamer stories' -- 1999.
  • 'Old Transvaal Stories' -- 2000.
  • 'The Rooinek and Other Boer War Stories' -- 2000.
  • 'Jacaranda in the Night' -- 2000.
  • 'Seed-Time and Harvest, and Other Stories' -- 2001.
  • 'Verborge skatte : Herman Charles Bosman in/on Afrikaans' -- 2001.

Bron

Eksterne skakels