[go: nahoru, domu]

Gaan na inhoud

James E. Webb

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
James Webb in 1966.

James Edwin Webb (7 Oktober 1906 - 27 Maart 1992) was 'n Amerikaanse regeringsamptenaar wat van 1949-1952 adjunkminister van buitelandse sake was. Hy was ook van 14 Februarie 1961 tot 7 Oktober 1968 die tweede administrateur van Nasa. Webb was aan die hoof van Nasa van die begin van die Kennedy-administrasie tot aan die einde van die Johnson-administrasie, dus tydens elk van die kritieke eerste bemande sendings deur die Mercury- en Gemini-program tot dae voor die lansering van die eerste Apollo-sending.

In 2002 is die Next Generation Space Telescope (NGST) tot die James Webb-ruimteteleskoop hernoem ter ere van Webb.

Skakels