[go: nahoru, domu]

Gaan na inhoud

Switserse-styl Toernooi: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
Martinvl (besprekings | bydraes)
No edit summary
Martinvl (besprekings | bydraes)
TAbel by te voeg
 
(Een wysiging tussenin deur dieselfde gebruiker nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
[[Lêer:Carrughju dirittu.jpg|duimnael|250px|Buitelig skaak toernooi in [[Bastia]], [[Korsika]]]]
[[Lêer:Carrughju dirittu.jpg|duimnael|250px|Buitelig skaak toernooi in [[Bastia]], [[Korsika]]. Dié soort toernooie is dikwels Switserse-styl toernooie.]]
'n '''Switserse-styl toernooi''' is 'n kompromie tussen 'n uitkloptoernooi en 'n rondomtalie-toernooi. Dit word gereeld in [[skaak]], [[go]] en soortgelyke kompetisies gebruik. Dit is oorspronklik in 1895 deur 'n Switserse onderwyser Julius Müller ontwikkel.<ref>{{Cite web |url= https://en.chessbase.com/post/125-years-swiss-system |title=125 years Swiss System |website=en.ChessBase.com |date=17 Junie 2020 |access-date=15 Mei 2024}}</ref>
'n '''Switserse-styl toernooi''' is 'n kompromie tussen 'n uitkloptoernooi en 'n rondomtalie-toernooi. Dit word gereeld in [[skaak]], [[go]] en soortgelyke kompetisies gebruik. Dit is oorspronklik in 1895 deur 'n Switserse onderwyser Julius Müller ontwikkel.<ref>{{Cite web |url= https://en.chessbase.com/post/125-years-swiss-system |title=125 years Swiss System |website=en.ChessBase.com |date=17 Junie 2020 |access-date=15 Mei 2024|language = Engels}}</ref>

Gestel daar <math>n</math> spelers in 'n toernooi is. 'n Rondomtalie-toernooi vereis <math>(n-1)</math> rondtes en almal sal <math>(n-1)</math> wedstryde speel. 'n Uitkloptoernooi vereis <math> \log_{2} n</math> rondtes vereis en die helfte van die spelers sal net een wedstryd kry. Die Switserse minstens minstens die aantal rondtes in 'n uitkloptoernooi en meestens rondtes as in 'n rondomtalie-toernooi en almal kry die dieselfde aantal wedstryde. Byvorbeeld, wanneer daar 64 deelneemers is, vereis 'n rondomtalie-toernooi 63 rondtes, 'n uitkloptoernooi vereis 6 rondtes maar 'n Switserse toernooi vereis enigiets tussen 6 en 63 rondtes. Indien die beste speler en die naasbeste speler mekaar in die eerste rondte van 'n uitkloptoernooi ontmoet, sal die naasbeste speler uitgeklop word en dus kan nie die naaswenner word. In 'n Switserse-styl toernooi wat een ronde meer as die ekwivalente uitkloptoernooi het, word tweede beste speler naaswenner (aangeneem dat hy almal klop behalwe die uiteindelike wenner).<ref name=swiss1>{{cite document

Lyn 16: Lyn 16:
Na 'n paar rondes sal spelers hulself eweredig vind en dit is onvermydelik dat die wenner en naaswenner in 'n stadium van die toernooi teen mekaar sal speel. Deur alle spelers toe te laat om dieselfde aantal rondtes te speel, verwyder die Switserse-styl formaat die teleurstelling van iemand wat in die eerste rondte van 'n uitkloptoernooi uitgeslaan word. Boonop word spelers in 'n Switserse skaak-styl toernooi gepaar sodat elke speler, waar dit moontlik is, tussen swart en wit wissel.<ref name=swiss1/>

Daar is 'n antal rekenaarprogramme on 'n Switsestyltoernooi te beheer. Die tabel hieronder katalogiseer die ideale aantal rondtes in 'n Switserse styltoernooi vir 'n gegewe aantal mededingers.<ref>{{Cite web
|language = Engels
|first = Audrey
|last = Lapin
|url = https://github.com/trurl123/swissdoc/wiki/SwissSysystem.org-FAQ-(frequently-asked-questions)
|title = SwissSysystem.org FAQ (frequently asked questions)
|publisher = GitHub
|date = 25 April 2024
|accessdate = 13 Junie 2024}}</ref>

{|class="wikitable"
|-
!Aantal spelers
!Aantal rondes
|-
|7 tot 8
|5
|-
|9 tot 16
|6
|-
|17 tot 32
|7
|-
|33 to 64
|8
|}

Hierdie tabel kan wiskundig gegenereer word deur <math>n+2</math> rondtes toe te laat waneer die aantal spelers <math>P</math> (<math>P \ge 7</math>) voldoen aan die vergelyking
:<math>2^{n-1} < P \le 2^n</math>.
==Verwysings==
==Verwysings==
{{verwysings}}
{{verwysings}}

Huidige wysiging sedert 21:39, 13 Junie 2024

Buitelig skaak toernooi in Bastia, Korsika. Dié soort toernooie is dikwels Switserse-styl toernooie.

'n Switserse-styl toernooi is 'n kompromie tussen 'n uitkloptoernooi en 'n rondomtalie-toernooi. Dit word gereeld in skaak, go en soortgelyke kompetisies gebruik. Dit is oorspronklik in 1895 deur 'n Switserse onderwyser Julius Müller ontwikkel.[1]

Gestel daar spelers in 'n toernooi is. 'n Rondomtalie-toernooi vereis rondtes en almal sal wedstryde speel. 'n Uitkloptoernooi vereis rondtes vereis en die helfte van die spelers sal net een wedstryd kry. Die Switserse minstens minstens die aantal rondtes in 'n uitkloptoernooi en meestens rondtes as in 'n rondomtalie-toernooi en almal kry die dieselfde aantal wedstryde. Byvorbeeld, wanneer daar 64 deelneemers is, vereis 'n rondomtalie-toernooi 63 rondtes, 'n uitkloptoernooi vereis 6 rondtes maar 'n Switserse toernooi vereis enigiets tussen 6 en 63 rondtes. Indien die beste speler en die naasbeste speler mekaar in die eerste rondte van 'n uitkloptoernooi ontmoet, sal die naasbeste speler uitgeklop word en dus kan nie die naaswenner word. In 'n Switserse-styl toernooi wat een ronde meer as die ekwivalente uitkloptoernooi het, word tweede beste speler naaswenner (aangeneem dat hy almal klop behalwe die uiteindelike wenner).[2]

In die eerste rondte van 'n Switserse toernooi word teenstanders lukraak aanmekaar toegeken. In die tweede rondte word spelers wat hul wedstryde in die eerste rondes gewen het teen mekaar gepas, dié wat gelykop gespeel het, word eweneens teen mekaar gepas en dié wat verloor het, word eweneens teen mekaar gepas. In daaropvolgende rondtes word spelers wat dieselfde telling het, teen mekaar gepas met die voorbehoud dat niemand word teen dieselfde teenstander tweemal gepas nie.[2]

Na 'n paar rondes sal spelers hulself eweredig vind en dit is onvermydelik dat die wenner en naaswenner in 'n stadium van die toernooi teen mekaar sal speel. Deur alle spelers toe te laat om dieselfde aantal rondtes te speel, verwyder die Switserse-styl formaat die teleurstelling van iemand wat in die eerste rondte van 'n uitkloptoernooi uitgeslaan word. Boonop word spelers in 'n Switserse skaak-styl toernooi gepaar sodat elke speler, waar dit moontlik is, tussen swart en wit wissel.[2]

Daar is 'n antal rekenaarprogramme on 'n Switsestyltoernooi te beheer. Die tabel hieronder katalogiseer die ideale aantal rondtes in 'n Switserse styltoernooi vir 'n gegewe aantal mededingers.[3]

Aantal spelers Aantal rondes
7 tot 8 5
9 tot 16 6
17 tot 32 7
33 to 64 8

Hierdie tabel kan wiskundig gegenereer word deur rondtes toe te laat waneer die aantal spelers () voldoen aan die vergelyking

.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "125 years Swiss System". en.ChessBase.com (in Engels). 17 Junie 2020. Besoek op 15 Mei 2024.
  2. 2,0 2,1 2,2 Van Kecke, Tanja (14 November 2013). "Monte-Carlo Simulation of Chess Tournament Classification Systems" (PDF) (in Engels). Ghent University Academic Bibliography. Besoek op 17 Mei 2024. {{cite journal}}: Cite journal requires |journal= (hulp)
  3. Lapin, Audrey (25 April 2024). "SwissSysystem.org FAQ (frequently asked questions)" (in Engels). GitHub. Besoek op 13 Junie 2024.