[go: nahoru, domu]

Gaan na inhoud

Wuxi

Koördinate: 31°34′00″N 120°18′00″O / 31.56667°N 120.30000°O / 31.56667; 120.30000
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Wuxi

无锡
Stad
Wuxi is in China
Wuxi
Wuxi
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 31°34′00″N 120°18′00″O / 31.56667°N 120.30000°O / 31.56667; 120.30000
LandVlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
ProvinsieJiangsu
Regering
 • Kommunistiese Party van China SekretariskomiteeZhao JuanJun (赵建军)
 • BurgemeesterDu XiaoGang (杜小刚)
Oppervlak
 • Totaal4 787,61 km2 (1 848,51 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal6 372 624
 • Digtheid1 300/km2 (3 400/vk. myl)
TydsoneUTC+08:00 (SST)
Poskode
214000, 214200, 214400
Skakelkodes510
Webwerfwuxi.gov.cn

Wuxi (Chinees: 无锡) is 'n stad in die Chinese provinsie Jiangsu met 'n bevolking van 6 372 624 in 2010.

Die stad is geleë net suid van die Yangtze, noord van die binnesee Tai Hu en oos van Sjanghai aan die kus van die Oos-Chinese See in die ooste van China. Wuxi is een van die oudste stede in China en het 'n lang en ryk geskiedenis van meer as 3 000 jaar.