[go: nahoru, domu]

Gaan na inhoud

Besig om Wes-Europa te wysig

Waarskuwing: u is nie aangemeld nie. U IP-adres sal in die bladsy se wysigingsgeskiedenis gestoor word. As u aanmeld of 'n rekening skep verskyn u wysigings onder u gebruikersnaam, naas andere voordele.
Inhoud wat enige kopiereg skend sal uitgevee word. Ensiklopediese inhoud moet verifieerbaar wees. Gebruik die sandput as u net wil toets. Werk wat op Wikipedia ingevoer word kan (onderworpe aan sekere bepalings en voorwaardes) deur enige iemand gewysig, hergebruik en versprei word.

Die wysiging kan ongedaan gemaak word. Kontroleer die vergelyking hieronder om seker te maak dis wat u wil doen, en stoor dan om die terugrol te voltooi.

Huidige wysiging U teks
Lyn 3: Lyn 3:
'''Wes-Europa''' is 'n geografiese gebied in die [[wes]]te van [[Europa]].
'''Wes-Europa''' is 'n geografiese gebied in die [[wes]]te van [[Europa]].

Tydens die [[Koue Oorlog]] was Wes-Europa hoofsaaklik 'n sosio-politieke konsep wat gebruik is om die Europese lande in die Eerste Wêreld saam te groepeer. Dit is van Oos-Europa onderskei met betrekking tot die verskille in [[ekonomie]], [[politiek]] en [[godsdiens]] eerder as deur geografiese afbakening.
Tydens die [[Koue Oorlog]] was Wes-Europa hoofsaaklik 'n sosio-politieke konsep wat gebruik is om die Europese lande in die Eerste Wêreld saam te groepeer. Dit is van Oos-Europa onderskei met betrekking tot die verskille in ekonomie, politiek en godsdiens eerder as deur geografiese afbakening.

Vandag het die term Wes-Europa minder met geografie en meer met die ekonomie te make. Die konsep word oor die algemeen met liberale [[demokrasie]]ë, [[kapitalisme]], asook met die [[Europese Unie]] geassosieer. Meeste van die lande in hierdie streek deel die Westerse kultuur en baie het ekonomiese en politieke bande met die lande in [[Noord-Amerika]], [[Suid-Amerika]] en [[Oseanië]]. Daarteenoor word lande in Noord-Europa eerder met sosiale demokrasie en neutraliteit ten opsigte van internasionale geskille geassosieer.

Deur wysigings te stoor, stem u in tot die gebruiksvoorwaardes en gee u onherroeplik toestemming dat u bydrae onder die Creative Commons Erkenning-InsgelyksDeel en die GNU-lisensie vir vrye dokumentasie gepubliseer word. U stem verder in dat 'n skakel of URL voldoende naamsvermelding is om aan die Creative Commons-lisensie te voldoen.
Kanselleer Redigeringshulp (verskyn in nuwe venster)

Wikidata-entiteite op hierdie bladsy

  • Wes-Europa: Koppeling, Titel, Some statements, Description: af