Wes-Europa: Verskil tussen weergawes
Nuwe bladsy geskep met 'thumb|340px|Wes-Europa ten opsigte van die res van Europa. '''Wes-Europa''' is 'n geografiese gebied van Europa. == Lande in Sui...' |
Sobaka (besprekings | bydraes) k skakels |
||
(9 wysigings tussenin deur 2 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 1: | Lyn 1: | ||
[[Lêer:MapLab-Western Europe.svg| |
[[Lêer:MapLab-Western Europe.svg|duimnael|340px|Wes-Europa ten opsigte van die res van Europa.]] |
||
'''Wes-Europa''' is 'n geografiese gebied van [[Europa]]. |
'''Wes-Europa''' is 'n geografiese gebied in die [[wes]]te van [[Europa]]. |
||
Tydens die [[Koue Oorlog]] was Wes-Europa hoofsaaklik 'n sosio-politieke konsep wat gebruik is om die Europese lande in die Eerste Wêreld saam te groepeer. Dit is van Oos-Europa onderskei met betrekking tot die verskille in [[ekonomie]], [[politiek]] en [[godsdiens]] eerder as deur geografiese afbakening. |
|||
⚫ | |||
Vandag het die term Wes-Europa minder met geografie en meer met die ekonomie te make. Die konsep word oor die algemeen met liberale [[demokrasie]]ë, [[kapitalisme]], asook met die [[Europese Unie]] geassosieer. Meeste van die lande in hierdie streek deel die Westerse kultuur en baie het ekonomiese en politieke bande met die lande in [[Noord-Amerika]], [[Suid-Amerika]] en [[Oseanië]]. Daarteenoor word lande in Noord-Europa eerder met sosiale demokrasie en neutraliteit ten opsigte van internasionale geskille geassosieer. |
|||
⚫ | |||
Die volgende elf lande is in Wes-Europa geleë: |
Die volgende elf lande is in Wes-Europa geleë: |
||
* {{vlagland|Oostenryk}} |
* {{vlagland|Oostenryk}} |
||
Lyn 18: | Lyn 22: | ||
{{Saadjie}} |
{{Saadjie}} |
||
{{Gebiede van die wêreld}} |
|||
{{Gebied}} |
|||
{{Normdata}} |
|||
[[Kategorie:Gebiede van Europa]] |
[[Kategorie:Gebiede van Europa]] |
Huidige wysiging sedert 14:59, 8 Januarie 2021
Wes-Europa is 'n geografiese gebied in die weste van Europa.
Tydens die Koue Oorlog was Wes-Europa hoofsaaklik 'n sosio-politieke konsep wat gebruik is om die Europese lande in die Eerste Wêreld saam te groepeer. Dit is van Oos-Europa onderskei met betrekking tot die verskille in ekonomie, politiek en godsdiens eerder as deur geografiese afbakening.
Vandag het die term Wes-Europa minder met geografie en meer met die ekonomie te make. Die konsep word oor die algemeen met liberale demokrasieë, kapitalisme, asook met die Europese Unie geassosieer. Meeste van die lande in hierdie streek deel die Westerse kultuur en baie het ekonomiese en politieke bande met die lande in Noord-Amerika, Suid-Amerika en Oseanië. Daarteenoor word lande in Noord-Europa eerder met sosiale demokrasie en neutraliteit ten opsigte van internasionale geskille geassosieer.
Lande in Wes-Europa
[wysig | wysig bron]Die volgende elf lande is in Wes-Europa geleë:
- Oostenryk
- Duitsland
- België
- Frankryk
- Liechtenstein
- Luxemburg
- Monaco
- Nederland
- Verenigde Koninkryk
- Ierland
- Switserland
Gebiede van die Wêreld | |||||||||||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|
| ||||||||||||||||||||||||
Sien ook Kontinente van die wêreld |