Bobby Skinstad
Suid-Afrikaanse rugbyspeler
Robert Brian Skinstad (*3 Julie 1976 in Bulawayo) is 'n oud-Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se vyftigste Springbokkaptein. Hy is in Rhodesië (tans Zimbabwe) gebore en het 42 keer vir die Springbokke uitgedraf waartydens hy 55 punte (11 drieë) aangeteken het. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 1999 en die wenspan tydens die Rugbywêreldbeker 2007. Skinstad was na sy uittrede uit aktiewe rugby 'n analis en kommentator vir SuperSport.
| |||||
Bobby Skinstad in 2007 | |||||
Volle naam | Robert Brian Skinstad | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 3 Julie 1976 | ||||
Geboorteplek | Bulawayo, Rhodesië | ||||
Lengte | 194 cm | ||||
Massa | 108 kg | ||||
Skool | Hilton College | ||||
Universiteit | Universiteit Stellenbosch | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Agsteman, flank | ||||
Springbokno. | 659 | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1997–2000 2001–2003 2007 |
Westelike Provinsie Goue Leeus Natal Haaie |
? ? 3 |
(?) (?) (5) | ||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1998–2000 2001–2003 2007 |
Stormers Cats Sharks |
? 10 11 |
(?) (13) (5) | ||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1997–2007 | Suid-Afrika | 42 | (55) | ||
korrek soos op 30 Oktober 2007. |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bobby Skinstad.
- Bobby Skinstad by SARugby.co.za
Voorafgegaan deur André Vos |
Springbokkaptein 2001–2003 |
Opgevolg deur John Smit |