[go: nahoru, domu]

Britse Barbarians

Die Barbarians is 'n internasionale rugbyspan wat in Brittanje gestasioneer is. Die span bestaan uit uitgenooide spelers vanuit verskeie lande wat wedstryde teen besoekende nasionale spanne, of vir spesiale geleenthede, speel. Hulle bynaam is die "baabaas". Die Barbarians speel in tradisionele swart en wit truie, hoewel spelers die kouse van hulle tuisklubs dra. Hulle is bekend vir hulle opwindende hardlooprugby.[2]

Barbarians
Bynaam(e) Baa-Baas
Afrigter(s) Vlag van Australië Eddie Jones
Vlag van Nieu-Seeland John Mitchell
Vlag van Nieu-Seeland Warren Gatland
Spankleure



Statistiek
Meeste toetse Vlag van Ierland Tony O'Reilly (30)
Meeste drieë Vlag van Ierland Tony O'Reilly (38)
Eerste wedstryd
Hartlepool Rovers 4–9 Barbarians
(27 Desember 1890)
Grootste oorwinning
Vlag van België België 10–84 Barbarians
(24 Mei 2008)
Grootste nederlaag
Vlag van Engeland Engeland XV 73–12 Barbarians
(31 Mei 2015)[1]
Amptelike webwerf
barbarianfc.co.uk

Die klub is op 9 April 1890 deur William Percy Carpmael gestig. Hy hou van die kultuur agter kort rugbyreise en kom met die idee van reëlmatige kort toere vorendag. Hulle wen hulle eerste wedstryd op 27 Desember 1890 teen die Hartlepool Rovers met 9 punte teen 4.

Die Suid-Afrikaanse rugbyspeler en -afrigter Nick Mallett het die span in 2009 afgerig.

Wedstryde teen internasionale spanne

wysig
 
Die Barbarians in 1891
 
Die Barbarians in 1904
 
Die Barbarians teen die Springbokke in 2007
 
Die Barbarians teen die Wallabies in 2011
Opposisie Vir Teen Datum Plek Stad Kompetisie
Vlag van Wallis  Wallis 26 10 1915-04-17 Cardiff Arms Park Cardiff Toerwedstryd
Vlag van Australië  Australië 9 6 1948-01-31 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd
Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika 3 17 1952-01-26 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd
Vlag van Nieu-Seeland  Nieu-Seeland 5 19 1954-02-20 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd
Vlag van Australië  Australië 11 6 1958-02-22 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd
Vlag van Kenia  Brits-Oos-Afrika 52 12 1958-05-28 RFUEA-veld Nairobi Toerwedstryd
Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika 6 0 1961-02-04 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd
Vlag van Kanada  Kanada 3 3 1962-11-17 Gosforth Toerwedstryd
Vlag van Nieu-Seeland  Nieu-Seeland 3 36 1964-02-15 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd
Vlag van Australië  Australië 11 17 1967-01-28 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd
Vlag van Nieu-Seeland  Nieu-Seeland 6 11 1967-12-16 Twickenham Londen Finale uitdaagwedstryd
Vlag van Suid-Rhodesië  Rhodesië 24 21 1969-05-26 Toerwedstryd
Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika 12 21 1970-01-31 Twickenham Londen Toerwedstryd
Vlag van Skotland  Skotland 17 33 1970-05-09 Murrayfield Edinburgh Toerwedstryd
Ten bate van die 1970 Britse Commonwealth-spele
Vlag van Fidji  Fidji 9 29 1970-10-24 Gosforth Finale uitdaagwedstryd
Vlag van Nieu-Seeland  Nieu-Seeland 23 11 1973-01-27 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd
Vlag van Nieu-Seeland  Nieu-Seeland 13 13 1974-11-30 Twickenham Londen Finale uitdaagwedstryd
Vlag van Australië  Australië 19 7 1976-01-24 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd
Vlag van Kanada  Kanada 29 4 1976-06-12 York-stadion Toronto Toerwedstryd
  Britse en Ierse Leeus 14 23 1977-09-10 Twickenham Londen Silwer Jubilee-wedstryd
Vlag van Nieu-Seeland  Nieu-Seeland 16 18 1978-12-16 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd
Vlag van Skotland  Skotland 26 13 1983 Murrayfield Edinburgh Toerwedstryd
Vlag van Australië  Australië 30 37 1984-12-15 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd
Vlag van Italië  Italië 23 15 1985-05-26 Stadio Flaminio Rome Toerwedstryd
Vlag van Australië  Australië 22 40 1988-11-26 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd
Vlag van Nieu-Seeland  Nieu-Seeland 10 21 1989-11-25 Twickenham Londen Finale uitdaagwedstryd
Vlag van Engeland  Engeland 16 18 1990-09-29 Twickenham Toerwedstryd
Eeufees herdenkings
Vlag van Wallis  Wallis 31 24 1990-10-06 Cardiff Arms Park Cardiff Toerwedstryd
Eeufees herdenkings
Vlag van Argentinië  Argentinië 34 22 1990-11-17 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd
Vlag van Skotland  Skotland 16 16 1991-09-07 Murrayfield Edinburgh Toerwedstryd
Vlag van Rusland  Rusland 23 27 1992-06-06 Lokomotiv Moskou Toerwedstryd
Vlag van Australië  Australië 20 30 1992-11-28 Twickenham Londen Finale uitdaagwedstryd
Vlag van Nieu-Seeland  Nieu-Seeland 12 25 1993-12-04 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd
Vlag van Zimbabwe  Zimbabwe 21 23 1994-06-04 Polisieveld Harare Toerwedstryd
Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika 23 15 1994-12-03 Lansdowne Road Dublin Finale uitdaagwedstryd
Ierse Rugbyvoetbalunie-vlag   Ierland 70 38 1996 Lansdowne Road Dublin Toerwedstryd
Peace International
Vlag van Skotland  Skotland 45 48 1996-08-17 Murrayfield Edinburgh Toerwedstryd
Ten bate van die Dunblane-ramp
Vlag van Wallis  Wallis 31 10 1996-08-24 Cardiff Arms Park Cardiff Toerwedstryd
Vlag van Australië  Australië 12 39 1996-12-07 Twickenham Londen Finale uitdaagwedstryd
Ierse Rugbyvoetbalunie-vlag   Ierland 31 30 2000-05 Lansdowne Road Dublin Toerwedstryd
Vlag van Skotland  Skotland 45 42 2000-05-31 Murrayfield Edinburgh Toerwedstryd
Vlag van Duitsland  Duitsland 47 19 2000-08-12 Eilenriedestadion Hannover Toerwedstryd
Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika 31 41 2000-05-31 Millennium-stadion Cardiff Finale uitdaagwedstryd
Vlag van Wallis  Wallis 40 38 2001-05-20 Millennium-stadion Cardiff Toerwedstryd
Vlag van Skotland  Skotland 74 31 2001-05-24 Murrayfield Edinburgh Toerwedstryd
Vlag van Engeland  Engeland 43 29 2001-05-27 Twickenham Toerwedstryd
Vlag van Australië  Australië 35 49 2001-11-28 Millennium-stadion Cardiff Finale uitdaagwedstryd
Vlag van Engeland  Engeland 29 53 2002-05 Twickenham Toerwedstryd
Vlag van Wallis  Wallis 40 25 2002-05 Millennium-stadion Cardiff Toerwedstryd
Vlag van Skotland  Skotland 47 27 2002-06 Murrayfield Edinburgh Toerwedstryd
Vlag van Engeland  Engeland 49 36 2003-05 Twickenham Toerwedstryd
Vlag van Skotland  Skotland 24 15 2003-05 Murrayfield Edinburgh Toerwedstryd
Vlag van Wallis  Wallis 48 35 2003-05 Millennium-stadion Cardiff Toerwedstryd
Vlag van Skotland  Skotland 40 33 2004-05-22 Murrayfield Edinburgh Toerwedstryd
Vlag van Wallis  Wallis 0 42 2004-05-27 Ashton Gate Bristol Toerwedstryd
Vlag van Engeland  Engeland 32 12 2004-05-30 Twickenham Toerwedstryd
Vlag van Portugal  Portugal 66 34 2004-06-10 Universitário Lisboa Lissabon Toerwedstryd
Vlag van Nieu-Seeland  Nieu-Seeland 19 47 2004-12-04 Twickenham Londen Finale uitdaagwedstryd
Vlag van Skotland  Skotland 9 38 2005-05-24 Pittodrie Aberdeen Toerwedstryd
Vlag van Engeland  Engeland 52 39 2005-05-28 Twickenham Toerwedstryd
Vlag van Engeland  Engeland 19 46 2006-05-28 Twickenham Toerwedstryd
Vlag van Skotland  Skotland 19 66 2006-05-31 Murrayfield Edinburgh Toerwedstryd
Vlag van Georgië  Georgië 28 19 2006-06-04 Mikheil Meskhi-stadion Tbilisi Toerwedstryd
Vlag van Tunisië  Tunisië 33 10 2007-05-19 Stade El Menzah Tunis Toerwedstryd
Vlag van Spanje  Spanje 52 26 2007-06-23 Martínez Valero Elche Toerwedstryd
Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika 22 5 2007-12-01 Twickenham Londen Finale uitdaagwedstryd
Vlag van België  België 84 10 2008-05-24 King Baudouin-stadion Brussels Toerwedstryd
Ierse Rugbyvoetbalunie-vlag   Ierland 14 39 2008-05-27 Kingsholm Gloucester Toerwedstryd
Vlag van Engeland  Engeland 14 17 2008-06-01 Twickenham Londen Toerwedstryd
Vlag van Australië  Australië 11 18 2008-12-03 Wembley-stadion Londen Finale uitdaagwedstryd / Cornwall Cup
Vlag van Engeland  Engeland 35 26 2009-05-03 Twickenham Londen Toerwedstryd [3]
Vlag van Australië  Australië 7 55 2009-06-06 Allianz-stadion Sydney Toerwedstryd [4]
Vlag van Nieu-Seeland  Nieu-Seeland 25 18 2009-12-05 Twickenham Londen Finale uitdaagwedstryd
Vlag van Engeland  Engeland 26 35 2010-05-30 Twickenham Londen Toerwedstryd
Ierse Rugbyvoetbalunie-vlag   Ierland 29 23 2010-06-04 Thomond Park Limerick Toerwedstryd
Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika 26 20 2010-12-04 Twickenham Londen Finale uitdaagwedstryd[5]
Vlag van Australië  Australië 11 60 2011-11-27 Twickenham Londen
  Britse en Ierse Leeus 8 59 2013-06-01 Hongkong-stadion So Kon Po Leeus-toerwedstryd [6]
Vlag van Fidji  Fidji 43 17 2013-11-30 Twickenham Londen Toerwedstryd
Vlag van Engeland  Engeland 39 29 2014-06-01 Twickenham Londen Toerwedstryd
Vlag van Australië  Australië 36 40 2014-12-01 Twickenham Londen Toerwedstryd
Ierse Rugbyvoetbalunie-vlag   Ierland 22 21 2015-05-28 Thomond Park Limerick Toerwedstryd
Vlag van Engeland  Engeland 12 73 2015-05-31 Twickenham Londen Toerwedstryd
Vlag van Samoa  Samoa 27 24 2015-08-29 Olimpiese stadion Londen Toerwedstryd
Vlag van Argentinië  Argentinië 31 49 2015-11-21 Twickenham Londen Toerwedstryd
Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika 31 31 2016-11-05 Wembley-stadion Londen Toerwedstryd
Vlag van Tsjeggië  Tsjeggië 71 0 2016-11-08 Markéta-stadion Praag Toerwedstryd
Vlag van Fidji  Fidji 40 7 2016-11-11 Kingspan-stadion Belfast Toerwedstryd
Vlag van Engeland  Engeland 14 28 2017-05-28 Twickenham Londen Toerwedstryd
Vlag van Australië  Australië 28 31 2017-10-28 Allianz-stadion Sydney Toerwedstryd
Vlag van Nieu-Seeland  Nieu-Seeland 22 31 2017-11-04 Twickenham Londen Toerwedstryd
Vlag van Tonga  Tonga 27 24 2017-11-10 Thomond Park Limerick Toerwedstryd
Vlag van Engeland  Engeland 63 45 2018-05-28 Twickenham Londen Toerwedstryd
Quilter Cup
Vlag van Argentinië  Argentinië 38 35 2018-12-01 Twickenham Londen Toerwedstryd
Vlag van Engeland  Engeland 43 51 2019-06-02 Twickenham Londen Toerwedstryd
Vlag van Fidji  Fidji 31 33 2019-11-16 Twickenham Londen Toerwedstryd
Vlag van Brasilië  Brasilië 47 22 2019-11-20 Estádio do Morumbi São Paulo Toerwedstryd
Vlag van Wallis  Wallis 33 43 2019-11-30 Millennium Cardiff Toerwedstryd

Rekords

wysig
Teen Gespeel Gewen Verloor Gelykop % Gewen
Vlag van Argentinië  Argentinië 3 2 1 0 66,66
Vlag van Australië  Australië 14 3 11 0 21,43
Vlag van België  België 1 1 0 0 100
Vlag van Brasilië  Brasilië 1 1 0 0 100
  Britse en Ierse Leeus 2 0 2 0 0
Vlag van Kenia  Brits-Oos-Afrika 1 1 0 0 100
Vlag van Duitsland  Duitsland 1 1 0 0 100
Vlag van Engeland  Engeland 18 8 10 0 44,44
Vlag van Fidji  Fidji 3 2 1 0 66,67
Vlag van Georgië  Georgië 1 1 0 0 100
Ierse Rugbyvoetbalunie-vlag   Ierland 6 5 1 0 83,33
Vlag van Italië  Italië 1 1 0 0 100
Vlag van Kanada  Kanada 2 1 0 1 50
Vlag van Nieu-Seeland  Nieu-Seeland 11 2 8 1 18,18
Vlag van Portugal  Portugal 1 1 0 0 100
Vlag van Rusland  Rusland 1 0 1 0 0
Vlag van Samoa  Samoa 1 1 0 0 100
Vlag van Skotland  Skotland 11 8 2 1 72,72
Vlag van Spanje  Spanje 1 1 0 0 100
Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika 8 4 3 1 50
Vlag van Tonga  Tonga 1 1 0 0 100
Vlag van Tsjeggië  Tsjeggië 1 1 0 0 100
Vlag van Tunisië  Tunisië 1 1 0 0 100
Vlag van Wallis  Wallis 10 6 4 0 60
Vlag van Suid-Rhodesië  Rhodesië & Zimbabwe 2 1 1 0 50
Totaal 98 52 42 4 53,06

Verwysings

wysig
  1. (en) [1] Geargiveer 2 Junie 2015 op Wayback Machine
  2. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  3. "BBC SPORT | Rugby Union | English | England omit Cipriani from squad" (in Engels). Londen: BBC News. 19 Mei 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2009. Besoek op 21 Mei 2009.
  4. "The Barbarians – News". Barbarianfc.co.uk. 22 Desember 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 April 2009. Besoek op 21 Mei 2009.
  5. Barbarians trap Bokke Geargiveer 6 Desember 2010 op Wayback Machine, Nuus24, 4 Desember 2010.
  6. http://news.bbc.co.uk/sport1/hi/rugby_union/9102421.stm

Verdere leesstof

wysig
  • (en) Starmer-Smith, Nigel (1977). The Barbarians. Macdonald & Jane's Publishers. ISBN 0-86007-552-4.

Eksterne skakels

wysig