Chanata
Chanata (Russies: Ханата) is 'n dorpie in Maloderbetofski-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Chanata Plaaslike Munisipaliteit wat nog twee kleiner nedersettings, Oengn-Tjorjatsji en Zoergan, insluit. Die dorpie se naam kom van die nabygeleë Chanatameer.
Chanata Ханата | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Kalmikië in Rusland | |
Koördinate: 47°41′59″N 44°52′19″O / 47.69972°N 44.87194°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Kalmikië |
Rajon | Maloderbetofski |
Bevolking | |
• Totaal | 369 |
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) |
Poskode | 359425 |
Demografie
wysigVolgens Sensus 2010 het Chanata 374 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Verwysings
wysig- ↑ Bespyatov, Tim. "Republic of Kalmykia. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 24 Julie 2023.