[go: nahoru, domu]

Corrie Sanders

Suid Afrikaanse bokser

Corrie Sanders (7 Januarie 1966 - 23 September 2012) was 'n Suid-Afrikaanse professionele bokser. In 2003 word hy die WBO-swaargewigkampioen deur Wladimir Klitschko in die tweede rondte uit te slaan. Dit word as een van die grootste opskuddings in die geskiedenis van swaargewig boks beskou. Hiervoor is hy deur Ring Magazine vir die "upset of the year" bekroon. Sanders het in 2008 met 'n indrukwekkende rekord van 42 oorwinnings en slegs vier nederlae uitgetree.

Corrie Sanders
Statistiek
Geboortenaam Cornelius Johannes Sanders
Bynaam(e) Die skerpskutter
Gewigklas Swaargewig
Lengte 1.93 m
Armlengte 196 cm
Nasionaliteit Suid-Afrikaans
Geboorte 7 Januarie 1966
Pretoria
Sterfte 23 September 2012 (op 46)
Pretoria
Boksrekord
Totale gevegte 46
Oorwinnings 42
Oorwinnings met uitklophou 31
Verloor 4
Gelykop 0
Geen wedstryd 0

Sy dood

wysig

Sanders is op die Saterdagaand van 22 September 2012 by 'n restourant gewond tydens ’n gewapende roof buite Brits in die Noordwes. Hy is in die arm en maag geskiet toe hy sy dogter probeer beskerm het deur sy liggaam as 'n skild te gebruik. Hy het later aan sy wonde beswyk nadat 2 hospitale hom weggewys het.[1][2]

Professionele boksrekord

wysig
42 Wenne (31 uitgeslaan, 11 beslissings), 4 Verloor (4 uitgeslaan, 0 beslissings), 0 Gelykop[3]
Resultaat Rekord Opponent Tipe Rondtes Datum Plek Notas
Verloor 42–4 Vlag van Suid-Afrika  Osborne Machimana KO 1 (12) 2 Februarie 2008 Vlag van Suid-Afrika  Emperor's Palace, Kemptonpark, Gauteng, Suid-Afrika Vir die Suid-Afrikaanse swaargewigtitel.
Wen 42–3 Vlag van Brasilië  Daniel Bispo UD 10 12 Mei 2007 Vlag van Suid-Afrika  Emperor's Palace, Kemptonpark, Gauteng, Suid-Afrika Sanders beseer sy linkerhand in die eerste rondte.
Wen 41–3 Vlag van Australië  Colin Wilson TKO 2 (10) 24 November 2006 Vlag van Suid-Afrika  Convention Centre, Mafikeng, Noordwes, Suid-Afrika
Wen 40–3 Vlag van Rusland  Alexey Varakin KO 2 (8) 14 Desember 2004 Vlag van Oostenryk  Freizeit Arena, Soelden, Oostenryk Varakin twee keer plat geslaan in beide die 1ste en 2de rondte.
Verloor 39–3 Vlag van Oekraïne  Vitali Klitschko TKO 8 (12) 24 April 2004 Vlag van Verenigde State van Amerika  Staples Center, Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State Vir vakante WBC Swaargewig-titel.
Wen 39–2 Vlag van Oekraïne  Wladimir Klitschko TKO 2 (12) 8 Maart 2003 Vlag van Duitsland  Preussag Arena, Hannover, Nedersakse, Duitsland Wen WBO swaargewigtitel. Word deur "The Ring"-tydskrif as "upset of the year" aangewys. Klitschko 4 keer grond toe, twee keer in rondte 1, en twee keer in rondte 2.
Wen 38–2 Vlag van Verenigde State van Amerika  Otis Tisdale TKO 2 (10) 9 November 2002 Vlag van Verenigde State van Amerika  Coca-Cola Center, Oklahoma City, Oklahoma, Verenigde State
Wen 37–2 Vlag van Verenigde Koninkryk  Michael Sprott TKO 1 (8) 3 November 2001 Vlag van Suid-Afrika  Carnival City, Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika
Verloor 36–2 Vlag van Verenigde State van Amerika  Hasim Rahman TKO 7 (12) 20 Mei 2000 Vlag van Verenigde State van Amerika  Bally's Park Place Hotel Casino, Atlantic City, New Jersey, Verenigde State Verloor WBU Swaargewig-titel.
Wen 36–1 Vlag van Verenigde State van Amerika  Alfred Cole TKO 1 (12) 19 Februarie 2000 Vlag van Suid-Afrika  Carnival City, Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika Behou WBU swaargewigtitel.
Wen 35–1 Vlag van Spanje  Jorge Valdes TKO 1 (12) 2 Julie 1999 Vlag van Verenigde Koninkryk  Whitchurch Leisure Centre, Bristol, Avon, England, Verenigde Koninkryk Behou WBU swaargewigtitel.
Wen 34–1 Vlag van Verenigde State van Amerika  Bobby Czyz TKO 2 (12) 12 Junie 1998 Vlag van Verenigde State van Amerika  Mohegan Sun Casino, Uncasville, Connecticut, Verenigde State Behou WBU swaargewigtitel.
Wen 33–1 Vlag van Verenigde State van Amerika  Ross Puritty UD 12 15 November 1997 Vlag van Suid-Afrika  Carousel Hotel & Casino, Temba, Noordwes, Suid-Afrika Wen vakante WBU swaargewigtitel.
Wen 32–1 Vlag van Verenigde State van Amerika  Arthur Weathers TKO 1 (10) 7 Februarie 1997 Vlag van Verenigde State van Amerika  Hilton Hotel, Las Vegas, Nevada, Verenigde State Beide boksers planke toe.
Wen 31–1 Vlag van Verenigde State van Amerika  Olian Alexander TKO 2 (10) 12 September 1996 Vlag van Verenigde State van Amerika  Huntington Hilton Hotel, Melville, New York, Verenigde State
Wen 30–1 Vlag van Verenigde State van Amerika  Sean Hart TKO 2 (10) 20 Augustus 1996 Vlag van Verenigde State van Amerika  MSG Theater, New York, Verenigde State
Wen 29–1 Vlag van Verenigde State van Amerika  Curtis Shepard KO 1 (10) 20 Julie 1996 Vlag van Suid-Afrika  Morula Sun, Mabopane, Noordwes, Suid-Afrika
Wen 28–1 Vlag van Verenigde Koninkryk  Keith Fletcher KO 4 (10) 26 Januarie 1996 Vlag van Verenigde Koninkryk  Brighton, Sussex, England, Verenigde Koninkryk
Wen 27–1 Vlag van Verenigde State van Amerika  James Pritchard TKO 4 (10) 5 Augustus 1995 Vlag van Verenigde State van Amerika  Lujan Building, Albuquerque, Nieu-Meksiko, Verenigde State
Wen 26–1 Vlag van Kasakstan  Nikolay Kulpin UD 10 1 April 1995 Vlag van Suid-Afrika  Superbowl, Sun City, Noordwes, Suid-Afrika
Wen 25–1 Vlag van Verenigde State van Amerika  Garing Lane PTS 8 24 September 1994 Vlag van Verenigde Koninkryk  Wembley Arena, Wembley, Londen, England, Verenigde Koninkryk
Wen 24–1 Vlag van Puerto Rico  Carlos De Leon TKO 1 (10) 13 Augustus 1994 Vlag van Verenigde State van Amerika  Convention Hall, Atlantic City, New Jersey, Verenigde State
Verloor 23–1 Vlag van Verenigde State van Amerika  Nate Tubbs KO 2 (10) 21 Mei 1994 Vlag van Suid-Afrika  Carousel Hotel & Casino, Temba, Noordwes, Suid-Afrika
Wen 23–0 Vlag van Verenigde State van Amerika  Mike Williams KO 1 (10) 19 Maart 1994   Carousel Hotel & Casino, Temba, Bophuthatswana
Wen 22–0 Vlag van Verenigde State van Amerika  Marshall Tillman TKO 6 (10) 5 Februarie 1994 Vlag van Verenigde State van Amerika  The Aladdin, Las Vegas, Nevada, Verenigde State
Wen 21–0 Vlag van Verenigde State van Amerika  Levi Billups KO 1 (10) 6 November 1993   Superbowl, Sun City, Bophuthatswana
Wen 20–0 Vlag van Verenigde State van Amerika  George Stephens TKO 1 (10) 4 September 1993 Vlag van Verenigde State van Amerika  Las Vegas, Nevada, Verenigde State
Wen 19–0 Vlag van Verenigde State van Amerika  Bert Cooper TKO 3 (10) 6 Junie 1993 Vlag van Verenigde State van Amerika  Resorts International, Atlantic City, New Jersey, Verenigde State
Wen 18–0 Vlag van Verenigde State van Amerika  Matthew Brooks TKO 1 (10) 17 April 1993 Vlag van Verenigde State van Amerika  Arco Arena, Sacramento, Kalifornië, Verenigde State
Wen 17–0 Vlag van Verenigde Koninkryk  Johnny Nelson UD 10 24 Oktober 1992   Morula Sun, Mabopane, Bophuthatswana
Wen 16–0 Vlag van Verenigde State van Amerika  Mike Evans UD 10 22 Augustus 1992   Superbowl, Sun City, Bophuthatswana
Wen 15–0 Vlag van Verenigde State van Amerika  Mike Dixon PTS 8 9 Mei 1992 Vlag van Verenigde State van Amerika  Mirage Hotel & Casino, Las Vegas, Nevada, Verenigde State
Wen 14–0 Vlag van Verenigde State van Amerika  Anthony Wade UD 10 22 Februarie 1992   Superbowl, Sun City, Bophuthatswana
Wen 13–0 Vlag van Verenigde State van Amerika  Art Card TKO 1 (10) 23 November 1991   Superbowl, Sun City, Bophuthatswana
Wen 12–0 Vlag van Verenigde State van Amerika  Mike Rouse UD 10 28 September 1991   Superbowl, Sun City, Bophuthatswana
Wen 11–0 Vlag van Suid-Afrika  Johnny du Plooy KO 1 (12) 27 Julie 1991   Superbowl, Sun City, Bophuthatswana Wen vakante Suid-Afrikaaanse swaargewigtitel.
Wen 10–0 Vlag van Verenigde Koninkryk  Steve Gee TKO 4 (8) 6 April 1991 Vlag van Verenigde Koninkryk  Dolphin Centre, Darlington, County Durham, England, Verenigde Koninkryk
Wen 9–0 Vlag van Verenigde State van Amerika  Steve Zouski UD 8 8 November 1990 Vlag van Verenigde State van Amerika  Biloxi, Mississippi, Verenigde State
Wen 8–0 Vlag van Suid-Afrika  Moses Mthama TKO 1 (6) 4 Augustus 1990   Superbowl, Sun City, Bophuthatswana
Wen 7–0 Vlag van Meksiko  Jorge Vilchis KO 1 (8) 23 Mei 1990 Vlag van Suid-Afrika  First National Bank Arena, Durban, Natal, Suid-Afrika
Wen 6–0 Vlag van Suid-Afrika  Weaver Qwabe TKO 1 (8) 29 Maart 1990 Vlag van Suid-Afrika  Portugese Saal, Johannesburg, Transvaal, Suid-Afrika
Wen 5–0 Vlag van Suid-Afrika  Samson Mahlangu TKO 3 (6) 9 September 1989   Morula Sun, Mabopane, Bophuthatswana
Wen 4–0 Vlag van Suid-Afrika  Gideon Hlongwa TKO 3 (6) 5 Augustus 1989   Superbowl, Sun City, Bophuthatswana
Wen 3–0 Vlag van Suid-Afrika  David Malatsi TKO 1 (4) 27 Mei 1989   Superbowl, Sun City, Bophuthatswana
Wen 2–0 Vlag van Suid-Afrika  Prince Tukane PTS 4 24 April 1989 Vlag van Suid-Afrika  Goodwood Skougronde, Kaapstad, Kaapprovinsie, Suid-Afrika
Wen 1–0 Vlag van Suid-Afrika  King Kong Dyubele TKO 1 (4) 2 April 1989 Vlag van Suid-Afrika  Goeie Hoop-sentrum, Kaapstad, Kaapprovinsie, Suid-Afrika

Verwysings

wysig
  1. Oud-bokskampioen in maag geskiet; sterf, Nuus24, 23 September 2012
  2. Corrie Sanders sterf agv 2 hospitale wat hom wegwys[dooie skakel], PRAAG, 24 September 2012
  3. "boxrec.com". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Desember 2013. Besoek op 23 September 2012.

Eksterne skakels

wysig