Ester (Bybel)
Ester is die 17de boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as die Ou Testament in die Bybel opgeneem is. Die boek Ester vertel dat die Poerimfees ontstaan het ter herdenking aan die behoud van die Jode in die Persiese Ryk nadat daar beplan was om hulle uit te roei.
Sien ook
wysig- Die apokriewe boek: Toevoegings tot die boek van Ester
Bron
wysig- Die Bybel: Nuwe vertaling (Bybelgenootskap van Suid-Afrika)
Eksterne skakels
wysig- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Ester.