[go: nahoru, domu]

Eurovision-sangfees

jaarlikse sangkompetisie wat onder die lidlande van die Europese Uitsaaiunie gehou word
(Aangestuur vanaf Eurovision Song Contest)

Die Eurovision-sangfees (Engels: Eurovision Song Contest, ESC; Frans: Concours Eurovision de la Chanson; vroeër: Grand-Prix Eurovision de la Chanson européenne) is 'n sangkompetisie wat sedert 24 Mei 1956 jaarliks in die Europese Uitsaai-unie (EBU) aangebied word. Die kompetisie is gegrond op die bestaande Sanremo Musiekfees sedert 1951 in Italië. Van die beroemde vorige wenners sluit in ABBA (wat Swede verteenwoordig het) en Céline Dion (alhoewel sy Kanadees is, het sy Switserland verteenwoordig).

Lys Assia, die eerste Eurovision-wenner saam met Dima Bilan, die wenner van 2008
Lidlande van die Europese Uitsaai-unie
Uitsaaigebied van die Europese Uitsaai-unie in rooi
Deelnemende lande sedert 1956:

   Ten minste een deelname

   Nooit deelgeneem nie, hoewel in aanmerking gekom om dit te doen

   Toetreding besluit, maar later onttrek

   Deelgeneem as deel van 'n ander land, maar nooit as 'n onafhanklike land nie

Deelnemende lande volgens dekade se debuut:

   1950's

   1960's

   1970's

   1980's

   1990's

   2000's

   2010's

   2020's

Lande wat die Eurovision-sangfees gehuisves het:

   Eenkeer gehuisves

   Herhaaldelik gehuisves

Kwalifikasiekoerse per land (2004–2024; regstreekse kwalifisering nie ingesluit nie)
Lande wat die Eurovision-sangfees gewen het
Stede en lande wat die Eurovision-sangfees aangebied het

Die sangfees word op televisie in die hele Europa uitgesaai. Sedert 1967 word die fees ook in lande buite Europa uitgesaai. Dit kan ook op die internet gevolg word.

Wenners

wysig
Jaar Land Liedjie Sanger
1956 Vlag van Switserland  Switserland Refrain Lys Assia
1957 Vlag van Nederland  Nederland Net Als Toen Corry Brokken
1958 Vlag van Frankryk  Frankryk Dors, Mon Amour André Claveau
1959 Vlag van Nederland  Nederland Een Beetje Teddy Scholten
1960 Vlag van Frankryk  Frankryk Tom Pillibi Jacqueline Boyer
1961 Vlag van Luxemburg  Luxemburg Nous les amoureux Jean-Claude Pascal
1962 Vlag van Frankryk  Frankryk Un premier amour Isabelle Aubret
1963 Vlag van Denemarke  Denemarke Dansevise Grethe & Jørgen Ingmann
1964 Vlag van Italië  Italië Non ho l'età (per amarti) Gigliola Cinquetti
1965 Vlag van Luxemburg  Luxemburg Poupée de cire, poupée de son France Gall
1966 Vlag van Oostenryk  Oostenryk Merci Chérie Udo Jürgens
1967 Vlag van Verenigde Koninkryk  Verenigde Koninkryk Puppet On A String Sandie Shaw
1968 Vlag van Spanje  Spanje La, la, la Massiel
1969 Vlag van Spanje  Spanje Vivo Cantando Salomé
Vlag van Verenigde Koninkryk  Verenigde Koninkryk Boom Bang-a-Bang Lulu
Vlag van Nederland  Nederland De Troubadour Lenny Kuhr
Vlag van Frankryk  Frankryk Un jour, un enfant Frida Boccara
1970 Flag of Ireland  Republiek Ierland All Kinds Of Everything Dana Rosemary Scallon
1971 Vlag van Monaco  Monaco Un banc, un arbre, une rue Séverine
1972 Vlag van Luxemburg  Luxemburg Après Toi Vicky Leandros
1973 Vlag van Luxemburg  Luxemburg Tu Te Reconnaîtras Anne-Marie David
1974 Vlag van Swede  Swede Waterloo ABBA
1975 Vlag van Nederland  Nederland Ding-A-Dong Teach-In
1976 Vlag van Verenigde Koninkryk  Verenigde Koninkryk Save Your Kisses For Me Brotherhood of Man
1977 Vlag van Frankryk  Frankryk L'Oiseau Et L'Enfant Marie Myriam
1978 Vlag van Israel  Israel A-Ba-Ni-Bi Izhar Cohen en Alphabeta
1979 Vlag van Israel  Israel Hallelujah Gali Atari en Milk and Honey
1980 Flag of Ireland  Republiek Ierland What's Another Year? Johnny Logan
1981 Vlag van Verenigde Koninkryk  Verenigde Koninkryk Making Your Mind Up Bucks Fizz
1982 Vlag van Duitsland  Duitsland Ein Bisschen Frieden Nicole
1983 Vlag van Luxemburg  Luxemburg Si la vie est cadeau Corinne Hermès
1984 Vlag van Swede  Swede Diggi-Loo Diggi-Ley Herreys
1985 Vlag van Noorweë  Noorweë La det swinge Bobbysocks
1986 Vlag van België  België J'aime la vie Sandra Kim
1987 Flag of Ireland  Republiek Ierland Hold Me Now Johnny Logan
1988 Vlag van Switserland  Switserland Ne partez pas sans moi Céline Dion
1989 Vlag van Joego-Slawië  Joego-Slawië Rock Me Riva
1990 Vlag van Italië  Italië Insieme: 1992 Toto Cutugno
1991 Vlag van Swede  Swede Fångad av en stormvind Carola Häggkvist
1992 Flag of Ireland  Republiek Ierland Why Me? Linda Martin
1993 Flag of Ireland  Republiek Ierland In Your Eyes Niamh Kavanagh
1994 Flag of Ireland  Republiek Ierland Rock 'n' Roll Kids Paul Harrington en Charlie McGettigan
1995 Vlag van Noorweë  Noorweë Nocturne Secret Garden
1996 Flag of Ireland  Republiek Ierland The Voice Eimear Quinn
1997 Vlag van Verenigde Koninkryk  Verenigde Koninkryk Love Shine A Light Katrina Leskanich
1998 Vlag van Israel  Israel Diva Dana International
1999 Vlag van Swede  Swede Take Me to Your Heaven Charlotte Nilsson
2000 Vlag van Denemarke  Denemarke Fly On The Wings Of Love Olsen Brothers
2001 Vlag van Estland  Estland Everybody Tanel Padar, Dave Benton en 2XL
2002 Vlag van Letland  Letland I Wanna Marie N
2003 Vlag van Turkye  Turkye Everyway That I Can Sertab Erener
2004 Vlag van Oekraïne  Oekraïne Wild Dances Ruslana
2005 Vlag van Griekeland  Griekeland My Number One Elena Paparizou
2006 Vlag van Finland  Finland Hard Rock Hallelujah Lordi
2007 Vlag van Serwië  Serwië Moltiva Marija Šerifović
2008 Vlag van Rusland  Rusland Believe Dima Bilan
2009 Vlag van Noorweë  Noorweë Fairytale Alexander Rybak
2010 Vlag van Duitsland  Duitsland Satellite Lena Meyer-Landrut
2011 Vlag van Azerbeidjan  Azerbeidjan Running Scared Ell & Nikki
2012 Vlag van Swede  Swede Euphoria Loreen
2013 Vlag van Denemarke  Denemarke Only Teardrops Emmelie de Forest
2014 Vlag van Oostenryk  Oostenryk Rise Like a Phoenix Conchita Wurst
2015 Vlag van Swede  Swede Heroes Måns Zelmerlöw
2016 Vlag van Oekraïne  Oekraïne 1944 Jamala
2017 Vlag van Portugal  Portugal Amar Pelos Dois Salvador Sobral
2018 Vlag van Israel  Israel Toy Netta
2019 Vlag van Nederland  Nederland Arcade Duncan Laurence
2020 Eurovision-sangfees afgelas weens die Covid-19-pandemie
2021 Vlag van Italië  Italië Zitti e buoni Måneskin
2022 Vlag van Oekraïne  Oekraïne Stefania Kalush Orchestra
2023 Vlag van Swede  Swede Tatoo Loreen
2024 Vlag van Switserland  Switserland The Code Nemo
  1. Nota: In 1969 het vier lande gesamentlik gewen omdat geen reëls vir 'n gelykop uitslag bestaan het nie.

Eksterne skakels

wysig