[go: nahoru, domu]

Henry Wilcoxon (8 September 1905 – 6 Maart 1984) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Samson and Delilah (1949), Scaramouche (1952), The Ten Commandments (1956), en Caddyshack (1980).

Henry Wilcoxon
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Harry Frederick Wilcoxon
Geboorte (1905-09-08)8 September 1905
Sterfte 6 Maart 1984 (op 78)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1926–83
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1931: The Perfect Lady
  • 1932: Self Made Lady
  • 1932: The Flying Squad
  • 1933: Lord of the Manor
  • 1934: Cleopatra
  • 1934: Alexandra
  • 1935: The Crusades
  • 1936: The Last of the Mohicans
  • 1936: The President's Mystery
  • 1936: Two Who Dared
  • 1937: Dark Sands
  • 1937: Souls at Sea
  • 1938: Keep Smiling
  • 1938: Mysterious Mr. Moto
  • 1938: Prison Nurse
  • 1939: Chasing Danger
  • 1939: Woman Doctor
  • 1940: The Crooked Road
  • 1940: Free, Blonde and 21
  • 1940: Mystery Sea Raider
  • 1941: The Lone Wolf Takes a Chance
  • 1941: Scotland Yard
  • 1942: Johnny Doughboy
  • 1942: The Man Who Wouldn't Die
  • 1947: Dragnet
  • 1949: Samson and Delilah
  • 1952: Scaramouche
  • 1956: The Ten Commandments
  • 1971: Man in the Wilderness
  • 1975: Against a Crooked Sky
  • 1976: Pony Express Rider
  • 1980: Caddyshack

Televisiereekse

wysig
  • 1971: Sarge

Televisierolprente

wysig
  • 1974: The Tribe

Eksterne skakels

wysig