[go: nahoru, domu]

Portugese Grand Prix

Die Portugese Grand Prix (Grande Premio de Portugal) is 'n Formule Een-kampioenskapswedren wat voorheen by die Autódromo do Estoril in Portugal gehou is. Die 2020 Formule Een Portugese Grand Prix is egter op die Algarve-renbaan op 25 Oktober 2020 gehou, na 'n F1-kalenderverandering weens die Koronavirus epidemie van 2020.

Die Portugese Grand Prix was 'n motorsportgeleentheid vir 'n paar jaar, meestal in die 1950's en weer in die 1980's en 90's. Dit was ook 'n Formule Een-wedren tussen 1958 en 1960 en tussen 1984 en 1996.

Vorige wenners

wysig
 
Die oorspronklike Estorilbaan, gebruik van 1984–1993
 
Die Boavista-baan, afwisselend met Monsanto van 1951–1960
 
Die Monsanto-baan, afwisselend met Boavista van 1954–1959
Jaar Renjaer Vervaardiger Plek
2023-
2022
Geen wedrenne het hier plaasgevind nie
2021   Lewis Hamilton   Mercedes Portimão
2020   Lewis Hamilton   Mercedes
2019
-
1997
Geen wedrenne het plaasgevind nie
1996 Vlag van Kanada  Jacques Villeneuve Vlag van Verenigde Koninkryk  Williams-Renault Estoril
1995 Vlag van Verenigde Koninkryk  David Coulthard Vlag van Verenigde Koninkryk  Williams-Renault
1994 Vlag van Verenigde Koninkryk  Damon Hill Vlag van Verenigde Koninkryk  Williams-Renault
1993 Vlag van Duitsland  Michael Schumacher Vlag van Verenigde Koninkryk  Benetton-Ford
1992 Vlag van Verenigde Koninkryk  Nigel Mansell Vlag van Verenigde Koninkryk  Williams-Renault
1991 Vlag van Italië  Riccardo Patrese Vlag van Verenigde Koninkryk  Williams-Renault
1990 Vlag van Verenigde Koninkryk  Nigel Mansell Vlag van Italië  Ferrari
1989 Vlag van Oostenryk  Gerhard Berger Vlag van Italië  Ferrari
1988 Vlag van Frankryk  Alain Prost Vlag van Verenigde Koninkryk  McLaren-Honda
1987 Vlag van Frankryk  Alain Prost Vlag van Verenigde Koninkryk  McLaren-TAG
1986 Vlag van Verenigde Koninkryk  Nigel Mansell Vlag van Verenigde Koninkryk  Williams-Honda
1985 Vlag van Brasilië  Ayrton Senna Vlag van Verenigde Koninkryk  Lotus-Renault
1984 Vlag van Frankryk  Alain Prost Vlag van Verenigde Koninkryk  McLaren-TAG
1983

1967
Geen wedrenne het plaasgevind nie

38°45′03″N 9°23′32″W / 38.75083°N 9.39222°W / 38.75083; -9.39222