San Pedro Sula
San Pedro Sula is 'n stad in die noordweste van Honduras met 'n bevolking van 1 073 824. Die stad is op 27 Junie 1536 deur Spanjaarde onder Pedro de Alvarado gestig. San Pedro Sula is die tweede grootste stad ná die hoofstad Tegucigalpa.
San Pedro Sula | |
---|---|
Stad | |
'n Uitsig oor San Pedro Sula | |
Koördinate: 15°30′N 88°2′W / 15.500°N 88.033°W | |
Land | Honduras |
Departement | Cortés |
Municipio | San Pedro Sula |
Stigting | 27 Junie 1536 |
Regering | |
• Burgemeester | Juan Carlos Zúñiga (PLH) |
Oppervlak | |
• Stad | 840 km2 (320 vk. myl) |
Hoogte | 83 m (272 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 1 073 824 |
• Digtheid | 2 427,7/km2 (6 288/vk. myl) |
• Metro | 1 445 598 |