[go: nahoru, domu]

Tika Sumpter

Amerikaanse aktrise

Tika Sumpter (gebore 20 Junie 1980) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente What's Your Number? (2011), Ride Along (2014), Southside with You (2016), en Ride Along 2 (2016).

Tika Sumpter
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Euphemia LatiQue Sumpter[1]
Geboorte 20 Junie 1980 (1980-06-20) (44 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 2004–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sumpter het in Januarie 2017 aangekondig dat sy verloof geraak het aan The Haves and the Have Nots-medespeler, Nicholas James.

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 2010: Stomp the Yard 2: Homecoming
  • 2011: What's Your Number?
  • 2011: Whisper Me a Lullaby
  • 2013: A Madea Christmas
  • 2014: Ride Along
  • 2014: My Man Is a Loser
  • 2016: Southside with You
  • 2016: Ride Along 2
  • 2018: An Acceptable Loss
  • 2018: Nobody's Fool
  • 2019: Sonic the Hedgehog
  • 2019: The Nomads
  • Ride Along 3

Televisiereekse

wysig
  • 2004: Best Friend's Date
  • 2013: The Haves and the Have Nots
  • 2018: Final Space

Televisierolprente

wysig
  • 2015: Bessie

Video's

wysig
  • 2010: Stomp on the Yard: Choreography
  • 2011: Jason Derulo: It Girl

Verwysings

wysig
  1. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Oktober 2019. Besoek op 1 Januarie 2019.

Eksterne skakels

wysig