Tyutyu
Tyutyu is 'n landelike woonbuurt suidoos van King William’s Town (nou Qonce), in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Dit val onder beheer van die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit.
Tyutyu | |
---|---|
Woonbuurt | |
Koördinate: 32°55′0″S 27°26′0″O / 32.91667°S 27.43333°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Munisipaliteit | Buffalo City |
Skakelkode | 043 |