14 Oktober: Verskil tussen weergawes
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
k Wysigings deur 41.114.151.56 teruggerol na laaste weergawe deur Aliwal2012 Etiket: Terugrol |
Sobaka (besprekings | bydraes) →Sterftes: bywerk |
||
(24 wysigings tussenin deur 6 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 11:
-->
[[Lêer:Bayeux Tapestry WillelmDux.jpg|duimnael|125px|Die Slag van Hastings, soos uitgebeeld op die [[Tapyt van Bayeux]]]]
* [[1066]] – Die [[Slag van Hastings]]: Die [[Normandië|Normandiese]] invalsmag van [[Willem die Veroweraar]] verslaan die [[Engeland|Engelse]]
* [[1652]] – [[Antonio Pignatelli]] (later [[Pous Innocentius XII]]) word aartsbiskop van Larissa in Thessalië.
* [[1828]] – Tydens 'n vergadering in [[Kaapstad]] word besluit om die [[Suid-Afrikaanse Kollege]] (voorloper van die [[Universiteit van Kaapstad|UK]] en [[SACS]]) te stig.
* [[1856]] – Die [[NG gemeente Dordrecht]] is gestig.
* [[1899]] – [[Tweede Vryheidsoorlog]]: Die [[Beleg van Kimberley]] begin.
* [[1939]] – [[Tweede Wêreldoorlog]]: Die Duitse [[duikboot]] [[U
* [[1947]] – Die [[VSA|Amerikaanse]] [[vlieënier]] [[Chuck Yeager]] breek deur die [[klankgrens]] in die [[Bell X-1]]-vliegtuig.
* [[1981]] – [[Hosni Mubarak]] word verkies tot [[president]] van [[Egipte]], 'n week ná die [[sluipmoord]] op [[Anwar Sadat]].
* [[2018]] – [[Pous Paulus VI]] word deur [[Pous Franciskus]] heilig verklaar.
== Geboortes ==
* [[
* [[1630]] – [[Sophia van die Palts]], die keurvorstin van Hannover († [[1714]])
* [[1633]] – [[Jakobus II van Engeland|Jakobus II]], koning van [[Engeland]] († [[1701]])
* [[1639]] – [[Simon van der Stel]], [[Nederland]]se ontdekkingsreisiger en goewerneur van die [[Kaap die Goeie Hoop]] († [[1712]])
* [[1890]] – [[Dwight D. Eisenhower]], generaal in die [[Amerikaanse Weermag]] en 34ste [[President van die Verenigde State]] († [[1969]]).
* [[
* [[1894]] – [[E.E. Cummings]], Amerikaanse digter († [[1962]]).
* [[1906]] – [[Hannah Arendt]], [[Jode|Joods]]-[[Amerikaanse]] politieke teoretikus van [[Duitsland|Duitse]] afkoms († [[1975]]).
* [[1919]] – [[Louis Botha (predikant)|Ds. Louis Jacobus Botha]], predikant en later professor aan die [[Hammanskraalse Teologiese Skool]].
* [[1925]] – [[Phillip Tobias]], Suid-Afrikaanse [[paleontoloog]] († [[2012]]).
* [[1927]] – [[Roger Moore]], Engelse akteur († [[2017]]).
* [[1937]] – [[Marinus Wiechers]], Suid-Afrikaanse regsman en grondwetkenner († [[2018]]).
* [[1938]] – [[Edward George Hudson Oliver]], Suid-Afrikaanse [[plantkundige]] en skrywer.
* [[1942]] – [[Péter Nádas]], [[Hongarye|Hongaarse]] skrywer, dramaturg en essayis.
* [[1973]] – [[George Floyd]], [[Verenigde State|Amerikaanse]] reeksmisdadiger en gewapende rower († [[2020]])
* [[1984]] – [[Amalia Uys]], Suid-Afrikaanse [[aktrise]], was ''San-Mari'' in [[7de Laan]].
* [[1989]] – [[Albert de Wet]], Afrikaanse sanger.
Line 34 ⟶ 43:
* [[222]] – [[Pous Callixtus I]], 16de [[pous]] van die [[Rooms-Katolieke Kerk]] (* [[155]]).
* [[530]] – [[Teenpous Dioscurus]] (* onbekend).
* [[962]] – [[Geirlaug]], dogter van [[Rollo]] van [[Normandië]] (* [[912]]).
* [[1066]] – [[Harold Godwinson]], koning van Engeland (* ±[[1022]]).
* [[1423]] – Frederik van Blankenheim, [[biskop]] van Utrecht.
* [[1536]] – [[Garcilaso de la Vega]], Spaanse soldaat en digter (* [[1501]])<!--Sien die PDF dokument van die Ministerie van Kultuur, Onderwys en Universiteitsbeplanning, Xunta de Galicia op die artikel m.b.t die onsekerheid wat bestaan oor die digter se jaar van geboorte. 1501 is slegs by beraming.-->.
* [[1747]] – [[Amaro Pargo]], Spaanse kaper en handelaar (* [[1678]])▼
* [[1940]] – Anje Hendriks Strik, ma van [[Hendrik Frensch Verwoerd]] (* [[1873]]).
* [[1965]] – [[Attie van Heerden]], Suid-Afrikaanse Olimpiese atleet en rugbyspeler (* [[1898]]).▼
* [[1951]] – [[Herman Charles Bosman]], Suid-Afrikaanse skrywer bekend vir sy stories van oom Schalk Lourens van die [[Groot Marico]] (* [[1905]]).
* [[1956]] – [[Margaret Joslin]], Amerikaanse aktrise (* 1883).
▲* [[1965]] – [[Attie van Heerden]], Suid-Afrikaanse Olimpiese atleet en rugbyspeler (* [[1898]]).
▲* [[
* [[2015]] – [[Francois van Heyningen]], Suid-Afrikaanse akteur, sanger, skrywer en radio-omroeper (* [[1935]]).
* 2015 – [[Ahmed Kérékou]], Beninse politikus en twee keer president van dié land (* [[1933]]).
* [[2016]] – [[Kathryn Adams Doty]], Amerikaanse akteur (* [[1920]]).
* [[2022]] – [[Robbie Coltrane]], Skotse akteur, komediant en skrywer (* [[1950]]).
== Vakansies, vierings, en gedenkdae ==
|