14 Oktober: Verskil tussen weergawes
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
→Geboortes: Floyd, 1973. |
Sobaka (besprekings | bydraes) →Sterftes: bywerk |
||
(18 wysigings tussenin deur 5 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 11:
-->
[[Lêer:Bayeux Tapestry WillelmDux.jpg|duimnael|125px|Die Slag van Hastings, soos uitgebeeld op die [[Tapyt van Bayeux]]]]
* [[1066]] – Die [[Slag van Hastings]]: Die [[Normandië|Normandiese]] invalsmag van [[Willem die Veroweraar]] verslaan die [[Engeland|Engelse]]
* [[1652]] – [[Antonio Pignatelli]] (later [[Pous Innocentius XII]]) word aartsbiskop van Larissa in Thessalië.
* [[1828]] – Tydens 'n vergadering in [[Kaapstad]] word besluit om die [[Suid-Afrikaanse Kollege]] (voorloper van die [[Universiteit van Kaapstad|UK]] en [[SACS]]) te stig.
* [[1856]] – Die [[NG gemeente Dordrecht]] is gestig.
* [[1899]] – [[Tweede Vryheidsoorlog]]: Die [[Beleg van Kimberley]] begin.
* [[1939]] – [[Tweede Wêreldoorlog]]: Die Duitse [[duikboot]] [[U
* [[1947]] – Die [[VSA|Amerikaanse]] [[vlieënier]] [[Chuck Yeager]] breek deur die [[klankgrens]] in die [[Bell X-1]]-vliegtuig.
* [[1981]] – [[Hosni Mubarak]] word verkies tot [[president]] van [[Egipte]], 'n week ná die [[sluipmoord]] op [[Anwar Sadat]].
* [[2018]] – [[Pous Paulus VI]] word deur [[Pous Franciskus]] heilig verklaar.
== Geboortes ==
* [[1542]] – [[Akbar die Grote]], [[Mogolryk|Mogolheersers]] van [[Indië]] († [[1605]])
* [[1630]] – [[Sophia van die Palts]], die keurvorstin van Hannover († [[1714]])
* [[1633]] – [[Jakobus II van Engeland|Jakobus II]], koning van [[Engeland]] († [[1701]])
* [[1639]] – [[Simon van der Stel]], [[Nederland]]se ontdekkingsreisiger en goewerneur van die [[Kaap die Goeie Hoop]] († [[1712]])
* [[1890]] – [[Dwight D. Eisenhower]], generaal in die [[Amerikaanse Weermag]] en 34ste [[President van die Verenigde State]] († [[1969]]).
* [[
* [[1894]] – [[E.E. Cummings]], Amerikaanse digter († [[1962]]).
* [[1906]] – [[Hannah Arendt]], [[Jode|Joods]]-[[Amerikaanse]] politieke teoretikus van [[Duitsland|Duitse]] afkoms († [[1975]]).
* [[1919]] – [[Louis Botha (predikant)|Ds. Louis Jacobus Botha]], predikant en later professor aan die [[Hammanskraalse Teologiese Skool]].
* [[1925]] – [[Phillip Tobias]], Suid-Afrikaanse [[paleontoloog]] († [[2012]]).
* [[1927]] – [[Roger Moore]], Engelse akteur († [[2017]]).
* [[1937]] – [[Marinus Wiechers]], Suid-Afrikaanse regsman en grondwetkenner († [[2018]]).
* [[1938]] – [[Edward George Hudson Oliver]], Suid-Afrikaanse [[plantkundige]] en skrywer.
* [[
* [[
* [[1984]] – [[Amalia Uys]], Suid-Afrikaanse [[aktrise]], was ''San-Mari'' in [[7de Laan]].
* [[1989]] – [[Albert de Wet]], Afrikaanse sanger.
Line 37 ⟶ 43:
* [[222]] – [[Pous Callixtus I]], 16de [[pous]] van die [[Rooms-Katolieke Kerk]] (* [[155]]).
* [[530]] – [[Teenpous Dioscurus]] (* onbekend).
* [[962]] – [[Geirlaug]], dogter van [[Rollo]] van [[Normandië]] (* [[912]]).
* [[1066]] – [[Harold Godwinson]], koning van Engeland (* ±[[1022]]).
* [[1423]] – Frederik van Blankenheim, [[biskop]] van Utrecht.
* [[1536]] – [[Garcilaso de la Vega]], Spaanse soldaat en digter (* [[1501]])<!--Sien die PDF dokument van die Ministerie van Kultuur, Onderwys en Universiteitsbeplanning, Xunta de Galicia op die artikel m.b.t die onsekerheid wat bestaan oor die digter se jaar van geboorte. 1501 is slegs by beraming.-->.
* [[1940]] – Anje Hendriks Strik, ma van [[Hendrik Frensch Verwoerd]] (* [[1873]]).
* [[1951]] – [[Herman Charles Bosman]], Suid-Afrikaanse skrywer bekend vir sy stories van oom Schalk Lourens van die [[Groot Marico]] (* [[1905]]).
Line 48 ⟶ 55:
* 2015 – [[Ahmed Kérékou]], Beninse politikus en twee keer president van dié land (* [[1933]]).
* [[2016]] – [[Kathryn Adams Doty]], Amerikaanse akteur (* [[1920]]).
* [[2022]] – [[Robbie Coltrane]], Skotse akteur, komediant en skrywer (* [[1950]]).
== Vakansies, vierings, en gedenkdae ==
|