[go: nahoru, domu]

14 Oktober: Verskil tussen weergawes

Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Sterftes: bywerk
 
(12 wysigings tussenin deur 4 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 11:
-->
[[Lêer:Bayeux Tapestry WillelmDux.jpg|duimnael|125px|Die Slag van Hastings, soos uitgebeeld op die [[Tapyt van Bayeux]]]]
* [[1066]] – Die [[Slag van Hastings]]: Die [[Normandië|Normandiese]] invalsmag van [[Willem die Veroweraar]] verslaan die [[Engeland|Engelse]] weermagleër en vermoor [[Harold Godwinson]], die laaste Angel-Saksiese koning van Engeland, by [[Hastings]].
* [[1652]] – [[Antonio Pignatelli]] (later [[Pous Innocentius XII]]) word aartsbiskop van Larissa in Thessalië.
* [[1828]] – Tydens 'n vergadering in [[Kaapstad]] word besluit om die [[Suid-Afrikaanse Kollege]] (voorloper van die [[Universiteit van Kaapstad|UK]] en [[SACS]]) te stig.
* [[1856]] – Die [[NG gemeente Dordrecht]] is gestig.
* [[1899]] – [[Tweede Vryheidsoorlog]]: Die [[Beleg van Kimberley]] begin.
* [[1939]] – [[Tweede Wêreldoorlog]]: Die Duitse [[duikboot]] [[U -47 (Kriegsmarine)|U -47]] onder beheerbevel van Kapteinkaptein Günther Prien dring [[Scapa Flow]] binne en kelder ''[[HMS Royal Oak]]''.
* [[1947]] – Die [[VSA|Amerikaanse]] [[vlieënier]] [[Chuck Yeager]] breek deur die [[klankgrens]] in die [[Bell X-1]]-vliegtuig.
* [[1981]] – [[Hosni Mubarak]] word verkies tot [[president]] van [[Egipte]], 'n week ná die [[sluipmoord]] op [[Anwar Sadat]].
Lyn 27:
* [[1639]] – [[Simon van der Stel]], [[Nederland]]se ontdekkingsreisiger en goewerneur van die [[Kaap die Goeie Hoop]] († [[1712]])
* [[1890]] – [[Dwight D. Eisenhower]], generaal in die [[Amerikaanse Weermag]] en 34ste [[President van die Verenigde State]] († [[1969]]).
* [[19061889]] – [[HannahHagar ArendtBrown]] ontvoeringsslagoffer, [[Jode|Joods]]taxi-[[Verenigdeeienaar Stateen slagoffer van Amerika|Amerikaanse]]die politieke teoretikus vanDuitse [[Duitsland|DuitseNazi]]-bewind se mediese afkomseksperimente († [[19751940]]).
* [[1894]] – [[E.E. Cummings]], Amerikaanse digter († [[1962]]).
* [[1906]] – [[Hannah Arendt]], [[Jode|Joods]]-[[Amerikaanse]] politieke teoretikus van [[Duitsland|Duitse]] afkoms († [[1975]]).
* [[1919]] – [[Louis Botha (predikant)|Ds. Louis Jacobus Botha]], predikant en later professor aan die [[Hammanskraalse Teologiese Skool]].
* [[1925]] – [[Phillip Tobias]], Suid-Afrikaanse [[paleontoloog]] († [[2012]]).
* [[1927]] – [[Roger Moore]], Engelse akteur († [[2017]]).
* [[1937]] – [[Marinus Wiechers]], Suid-Afrikaanse regsman en grondwetkenner († [[2018]]).
* [[1938]] – [[Edward George Hudson Oliver]], Suid-Afrikaanse [[plantkundige]] en skrywer.
* [[1965]] – Karyn White, Amerikaanse sangeres.
* [[19731942]] – [[GeorgePéter FloydNádas]] (†, [[2020Hongarye|Hongaarse]]) skrywer, dramaturg en essayis.
* [[19841973]] – [[AmaliaGeorge UysFloyd]], Suid-Afrikaanse [[aktriseVerenigde State|Amerikaanse]], ''San-Mari''reeksmisdadiger inen gewapende rower († [[7de Laan2020]].)
* [[1984]] – [[Amalia Uys]], Suid-Afrikaanse [[aktrise]], was ''San-Mari'' in [[7de Laan]].
* [[1989]] – [[Albert de Wet]], Afrikaanse sanger.
 
Line 39 ⟶ 43:
* [[222]] – [[Pous Callixtus I]], 16de [[pous]] van die [[Rooms-Katolieke Kerk]] (* [[155]]).
* [[530]] – [[Teenpous Dioscurus]] (* onbekend).
* [[962]] – [[Geirlaug]], dogter van [[Rollo]] van [[Normandië]] (* [[912]]).
* [[1066]] – [[Harold Godwinson]], koning van Engeland (* ±[[1022]]).
* [[1423]] – Frederik van Blankenheim, [[biskop]] van Utrecht.
* [[1536]] – [[Garcilaso de la Vega]], Spaanse soldaat en digter (* [[1501]])<!--Sien die PDF dokument van die Ministerie van Kultuur, Onderwys en Universiteitsbeplanning, Xunta de Galicia op die artikel m.b.t die onsekerheid wat bestaan oor die digter se jaar van geboorte. 1501 is slegs by beraming.-->.
* [[1747]] – [[Amaro Pargo]], Spaanse kaper en handelaar (* [[1678]])
* [[1940]] – Anje Hendriks Strik, ma van [[Hendrik Frensch Verwoerd]] (* [[1873]]).
* [[1951]] – [[Herman Charles Bosman]], Suid-Afrikaanse skrywer bekend vir sy stories van oom Schalk Lourens van die [[Groot Marico]] (* [[1905]]).
Line 51 ⟶ 55:
* 2015 – [[Ahmed Kérékou]], Beninse politikus en twee keer president van dié land (* [[1933]]).
* [[2016]] – [[Kathryn Adams Doty]], Amerikaanse akteur (* [[1920]]).
* [[2022]] – [[Robbie Coltrane]], Skotse akteur, komediant en skrywer (* [[1950]]).
 
== Vakansies, vierings, en gedenkdae ==