[go: nahoru, domu]

14 Oktober: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
→‎Gebeure: Verbeter
Morne (besprekings | bydraes)
Lyn 14:
* [[1066]] – Die [[Slag van Hastings]]: Die [[Normandië|Normandiese]] invalsmag van [[Willem die Veroweraar]] verslaan die [[Engeland|Engelse]] weermag en dood [[Harold Godwinson]], die laaste [[Angel-Saksers|Angel-Saksiese]] koning van Engeland by [[Hastings]].
* [[1652]] – [[Antonio Pignatelli]], (later [[Pous Innocentius XII]]) word titulêr aartsbiskop van Larissa in Thessalië.
* [[1828]] – Op 'n vergadering in [[Kaapstad]] word besluit om die Suid-Afrikaanse Kollege (voorloper van die [[Universiteit van Kaapstad|UK]] en [[SACS]], te stig.
* [[1828]] – [[SACS]] word gestig.
* [[1856]] – [[NG gemeente Dordrecht]] gestig.
* [[1899]] – [[Tweede Vryheidsoorlog]]: Die [[Beleg van Kimberley]] begin.