[go: nahoru, domu]

14 Oktober: Verskil tussen weergawes

Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
k Gebeure: skakel
Gebeure: Skakel
Lyn 17:
* [[1899]] – [[Tweede Vryheidsoorlog]]: Die [[Beleg van Kimberley]] begin.
* [[1939]] – [[Tweede Wêreldoorlog]]: Die Duitse [[duikboot]] [[U 47 (Kriegsmarine)|U 47]] onder beheer van Kaptein Günther Prien dring [[Scapa Flow]] binne en kelder ''[[HMS Royal Oak]]''.
* [[1947]] – Die [[VSA|Amerikaanse]] [[vlieënier]] [[Chuck Yeager]] breek deur die [[klankgrens]] in die [[Bell X-1]]-vliegtuig.
* [[1981]] – [[Hosni Mubarak]] word verkies tot [[president]] van [[Egipte]], 'n week ná die [[sluipmoord]] op [[Anwar Sadat]].
* [[2018]] – [[Pous Paulus VI]] word deur [[Pous Franciskus]] heilig verklaar.