[go: nahoru, domu]

14 Oktober: Verskil tussen weergawes

Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Gebeure: Skakels
Lyn 11:
-->
[[Lêer:Bayeux Tapestry WillelmDux.jpg|duimnael|125px|Die Slag van Hastings, soos uitgebeeld op die [[Tapyt van Bayeux]]]]
* [[1066]] – Die [[Slag van Hastings]]: Die [[Normandië|Normandiese]] invalsmag van [[Willem die Veroweraar]] verslaan die [[Engeland|Engelse]] weermagleër en vermoor [[Harold Godwinson]], die laaste Angel-Saksiese koning van Engeland, by [[Hastings]].
* [[1652]] – [[Antonio Pignatelli]] (later [[Pous Innocentius XII]]) word aartsbiskop van Larissa in Thessalië.
* [[1828]] – Tydens 'n vergadering in [[Kaapstad]] word besluit om die [[Suid-Afrikaanse Kollege]] (voorloper van die [[Universiteit van Kaapstad|UK]] en [[SACS]]) te stig.