1742
jaar
1742 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1737 | 1738 | 1739 | 1740 | 1741 | ◄ 1742 ► | 1743 | 1744 | 1745 | 1746 | 1747 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1742 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 7 Februarie - Pous Benedictus XIV publiseer "Etsi mimine" waarin gestel word dat geloof alleen nie genoeg is vir saligwording nie.
- 7 April - Pous Benedictus XIV verklaar Camillus de Lellis salig.
- 21 April - Pous Benedictus XIV verklaar Jeanne de Valois salig.
- 11 Junie - Verdrag van Breslau maak vrede tussen Maria Theresa van Oostenryk en Frederik II van Pruise.
- 11 Julie - Pous Benedictus XIV publiseer "Ex quo singulari" teen die akkommodasie van heidense praktyke.
- 13 November - Pous Benedictus XIV publiseer "Certiores effecti" waarin gestel word dat die gemeente moet deelneem aan die eugaristie.
- 14 Desember - Pous Benedictus XIV publiseer "Cum illud semper" oor vakante gemeentes.
Geboortes
- 14 Augustus - Gregorio Barnaba Chiaramonti later Pous Pius VII.
- 5 November - Richard Cosway, Engelse kunstenaar († 1821)