[go: nahoru, domu]

1863: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
→‎Geboortes: Verbeter
→‎Geboortes: Verbeter
Lyn 11:
* [[1 Januarie]] – [[Pierre de Coubertin]], historikus († [[1937]]).
* [[26 Januarie]] – [[Samuel Cronwright]], boer, politikus, eggenoot van die skrywer [[Olive Schreiner]] († [[1936]]).
* [[17 Maart]] – Dr. [[Frans Engelenburg]], [[Suid-Afrika]]anse joernalis en koerantredakteur en twee maal voorsitter van die [[Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns]] († [[21 Augustus]] [[1938]])
* [[30 Julie]] – [[Henry Ford]], Amerikaanse motorvervaardiger († [[1947]]).
* [[12 Desember]] – [[Edvard Munch]], Noorweegse skilder († [[1944]]).