[go: nahoru, domu]

23 September: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Sjina→China
→‎Geboortes: Verbeter
 
(13 wysigings tussenin deur 6 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 4:
 
== Gebeure ==
[[Lêer:Ramon Emeterio Betances.jpg|thumbduimnael|Ramón Emeterio Betances]]
* [[1122]] – Konkordaat van Worms: Einde van die Investituurstryd.
* [[1227]] – [[Sinibaldo de Fieschi]] (later [[Pous Innocentius IV]]) word kardinaal-priester van St. Lorenzo in Lucina.
Lyn 12:
* [[1771]] – [[Pous Clemens XIV]] stel Innocenzo Conti, titulêr aartsbiskop van Tiro aan as kardinaal.
* [[1816]] – [[Pous Pius VII]] stel vier nuwe kardinale aan, waaronder Francisco Antonio Cebrián y Valdá, patriarg van [[Wes-Indië]].
* [[1846]] – Die [[planeet]] [[Neptunus]] word deur die [[sterrekunde|sterrekundiges]] [[Urbain Le Verrier]], [[Johann Gottfried Galle]] en [[John Couch Adams]] ontdek.
* [[1868]] – Ramón Emeterio Betances lei die Grito de Lares-opstand teen [[Spaanse]] oorheersing van [[Puerto Rico]].
* [[1874]] – ’n Span [[Frankryk|Franse]] [[sterrekunde|sterrekundiges]] kom op [[Sint-Pauleiland]] in die [[Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede]] in die [[Indiese Oseaan]] aan om die [[Venusoorgang]] waar te neem.
* [[1914]] – [[Eerste Wêreldoorlog]]: die [[duikboot]] U-19 sink drie Britse [[kruiser]]s.
* [[1932]] – Hejaz en Nejd smelt saam om die [[Saoedi-Arabië|Koninkryk van Saoedi-Arabië]] te vorm met Ibn Saud as die eerste monarg en [[Riaad]] as die [[hoofstad]].
Lyn 22:
== Geboortes ==
* [[63 v.C.]] – [[Augustus Octavianus|Augustus]], Romeinse keiser († [[14]]).
* [[1215]] – [[Kublai Khan]], die kleinseun van [[Genghis Khan]], asook 'n [[Mongolië|MongolieseMongoolse]] leier en die stigter van die [[China|Chinese]] [[Yuan-dinastie]] († [[1294]]).
* [[1854]] – [[Cornelis Lely]], Nederlandse ingenieur en politikus († [[1929]]).
* [[19281861]] – [[FanusRobert RautenbachBosch]], Suid-AfrikaanseDuitse radio-omroepernyweraar, skryweringenieur en mediapersoonlikheiduitvinder († [[20111942]]).
* [[19291928]] – [[JohanFanus ClaasenRautenbach]], Suid-AfrikaAfrikaanse se sesradio-omroeper, skrywer en-twintigste mediapersoonlikheid († [[Springbokkapteins|Springbokkaptein2011]]).
* [[1929]] – [[Johan Claassen]], Suid-Afrika se ses-en-twintigste [[Springbokkaptein]] († [[2019]]).
* [[1930]] – [[Charles B. Griffith]], Amerikaanse draaiboekskrywer († [[2007]]).
* [[1938]] – [[Romy Schneider]], Oostenrykse aktrise († [[1982]]).
* [[1948]] – [[Eileen Davies]], [[Engeland|Engelse]] [[aktrise]].
* [[1974]] – [[Misuzulu Zulu]], koning van die [[Zoeloes|Zoeloenasie]].
* [[1982]] – [[Bevin Prince]], Amerikaanse aktrise.
 
== Sterftes ==
* [[1828]] – [[Richard Parkes Bonington]], [[Waterverf]]skilder (* [[1802]]).
* [[1835]] – [[Vincenzo Bellini]], Italiaanse opera komponis (* [[1801]])
* [[1838]] – [[Gerrit Maritz]], Voortrekkerpionier en leier (* [[1798]]).
* [[1877]] – [[Urbain Le Verrier]], ’n Franse [[sterrekundige]] wat die ontdekking van [[Neptunus]] voorspel het (* [[1811]]).
* [[1913]] – Sir [[Walter Francis Hely-Hutchinson]], die laaste goewerneur van die [[Kaapkolonie]] (* [[1849]]).
* [[1939]] – [[Sigmund Freud]], Oostenrykse sielkundige (* [[1856]]).
* [[1980]] – [[Jim Fouché]], [[Suid-Afrika]]anse politikus en tweede [[Staatspresident van Suid-Afrika]] (1968–1975) (* [[1898]]).