[go: nahoru, domu]

23 September: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
→‎Sterftes: Verbeter
→‎Geboortes: Verbeter
 
(26 wysigings tussenin deur 8 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1:
{{SeptemberKalender}}
 
'''23 September''' is die 266ste dag van die jaar in die [[Gregoriaanse kalender]] (267ste in [[skrikkeljaar|skrikkeljare]]). Daar volg nog 99 dae intot die reseinde van die jaar. Gewoonlik val die [[Dag-en-nag-ewening|September-ewening]] op hierdie datum, wat die begin van die herfs in die [[Noordelike Halfrond]] en die begin van lente in die [[Suidelike Halfrond]] aandui, wanneer beide die dag en nag ewe lank is.
 
== Gebeure ==
[[Lêer:Ramon Emeterio Betances.jpg|thumbduimnael|Ramón Emeterio Betances]]
* [[1122]] – Konkordaat van Worms: Einde van die Investituurstryd.
* [[1227]] – [[Sinibaldo de Fieschi]] (later [[Pous Innocentius IV]]) word kardinaal-priester van St. Lorenzo in Lucina.
* [[1459]] – In [[Staffordshire]], [[Engeland]], behaal magte lojaal aan die [[Huis van York]] onder leiding van [[Richard Neville]] 'n oorwinning by die [[Slag van Blore Heath]], die eerste grootskaalse geveg in die [[Oorlog van die Rose]].
* [[1513]] – [[Pous Leo X]] stel vier nuwe kardinale aan, waaronder sy neef [[Giulio de' Medici]] (later [[Pous Clemens VII]]) en nog 'n familielid Innocenzo Cibo.
* [[1632]] – [[Pous Urbanus VIII]] begin die proses teen [[Galileo Galilei|Galileo]] oor die heliosentriese stelsel.
Lyn 13:
* [[1816]] – [[Pous Pius VII]] stel vier nuwe kardinale aan, waaronder Francisco Antonio Cebrián y Valdá, patriarg van [[Wes-Indië]].
* [[1846]] – Die [[planeet]] [[Neptunus]] word deur die [[sterrekunde|sterrekundiges]] [[Urbain Le Verrier]], [[Johann Gottfried Galle]] en [[John Couch Adams]] ontdek.
* [[1868]] – [[Ramón Emeterio Betances]] lei die [[Grito de Lares]]-opstand teen [[Spaanse]] oorheersing van [[PortoPuerto Rico]].
* [[1874]] – ’n Span [[Frankryk|Franse]] [[sterrekunde|sterrekundiges]] kom op [[Sint-Pauleiland]] in die [[Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede]] in die [[Indiese Oseaan]] aan om die [[Venusoorgang]] waar te neem.
* [[1914]] – [[Eerste Wêreldoorlog]]: die [[duikboot]] U-19 sink drie Britse [[kruiser]]s.
* [[1932]] – [[Hejaz]] en [[Nejd]] smelt saam om die [[Saoedi-Arabië|Koninkryk van Saoedi-Arabië]] te vorm met [[Ibn Saud van Saoedi-Arabië|Ibn Saud]] as die eerste monarg en [[RiyadhRiaad]] as die [[hoofstad]].
* [[1943]] – [[Tweede Wêreldoorlog]]: [[Amerika]]anse lugaanvalle verwoes die sentrale deel van die stad [[Nantes]], [[Frankryk]], en naastenby 1 500 inwoners sterf.
* [[1983]] – [[Gerrie Coetzee]] van [[Suid -Afrika]] word die eerste swaargewig bokskampioen uit [[Afrika]]
 
== Geboortes ==
* [[63 v.C.]] – [[Augustus Octavianus|Augustus]], Romeinse keiser († [[14]]).
* [[1215]] – [[Kublai Khan]], kleinseun van [[Genghis Khan]], asook [[Mongolië|Mongoolse]] leier en stigter van die [[China|Chinese]] [[Yuan-dinastie]] († [[1294]]).
* [[1928]] – [[Fanus Rautenbach]], Suid-Afrikaanse radio-omroeper, skrywer en mediapersoonlikheid († [[2011]])
* [[19291854]] – [[JohanCornelis ClaasenLely]], Suid-AfrikaNederlandse seingenieur ses-en-twintigste politikus († [[Springbokkapteins|Springbokkaptein1929]]).
* [[1861]] – [[Robert Bosch]], Duitse nyweraar, ingenieur en uitvinder († [[1942]]).
* [[1928]] – [[Fanus Rautenbach]], Suid-Afrikaanse radio-omroeper, skrywer en mediapersoonlikheid († [[2011]]).
* [[1929]] – [[Johan Claassen]], Suid-Afrika se ses-en-twintigste [[Springbokkaptein]] († [[2019]]).
* [[1930]] – [[Charles B. Griffith]], Amerikaanse draaiboekskrywer († [[2007]]).
* [[1938]] – [[Romy Schneider]], Oostenrykse aktrise († [[1982]]).
* [[1948]] – [[Eileen Davies]], [[Engeland|Engelse]] [[aktrise]].
* [[1974]] – [[Misuzulu Zulu]], koning van die [[Zoeloes|Zoeloenasie]].
* [[1982]] – [[Bevin Prince]], Amerikaanse aktrise.
 
== Sterftes ==
* [[1828]] – [[Richard Parkes Bonington]], [[Waterverf]]skilder (* [[1802]]).
* [[1835]] – [[Vincenzo Bellini]], Italiaanse opera komponis (* [[1801]])
* [[1838]] – [[Gerrit Maritz]], Voortrekkerpionier en leier (* [[1798]]).
* [[19391877]] – [[SigmundUrbain FreudLe Verrier]], Oostenrykse’n sielkundige,Franse [[sterrekundige]] wat die ontdekking van [[Neptunus]] voorspel het (* [[18561811]]).
* [[1913]] – Sir [[Walter Francis Hely-Hutchinson]], die laaste goewerneur van die [[Kaapkolonie]] (* [[1849]]).
* [[1939]] – [[Sigmund Freud]], Oostenrykse sielkundige (* [[1856]]).
* [[1980]] – [[Jim Fouché]], [[Suid-Afrika]]anse politikus en tweede [[Staatspresident van Suid-Afrika]] (1968–1975) (* [[1898]]).
* [[2007]] – Dr. [[Jan van Elfen]] 'n skrywer van mediese boeke onder andere ''Dokter in die huis'' (* [[1929]]).
* [[2012]] – [[Corrie Sanders]], Suid-Afrikaanse swaargewigbokskampioen (* [[1966]]).