[go: nahoru, domu]

23 September: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
→‎Sterftes: Verbeter
→‎Gebeure: Skakels
Lyn 15:
* [[1868]] – [[Ramón Emeterio Betances]] lei die [[Grito de Lares]]-opstand teen [[Spaanse]] oorheersing van [[Porto Rico]].
* [[1874]] – ’n Span [[Frankryk|Franse]] [[sterrekunde|sterrekundiges]] kom op [[Sint-Pauleiland]] in die [[Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede]] in die [[Indiese Oseaan]] aan om die [[Venusoorgang]] waar te neem.
* [[1914]] – [[Eerste Wêreldoorlog]]: die [[duikboot]] U-19 sink drie Britse kruisers[[kruiser]]s.
* [[1932]] – [[Hejaz]] en [[Nejd]] smelt saam om die [[Saoedi-Arabië|Koninkryk van Saoedi-Arabië]] te vorm met [[Ibn Saud van Saoedi-Arabië|Ibn Saud]] as die eerste monarg en [[Riyadh]] as die [[hoofstad]].
* [[1983]] – [[Gerrie Coetzee]] van [[Suid Afrika]] word die eerste swaargewig bokskampioen uit [[Afrika]]