[go: nahoru, domu]

23 September: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
→‎Gebeure: Skakel
→‎Gebeure: Nog 'n skakel!
Lyn 9:
* [[1459]] – In [[Staffordshire]], [[Engeland]], behaal magte lojaal aan die Huis van York onder leiding van [[Richard Neville]] 'n oorwinning by die [[Slag van Blore Heath]], die eerste grootskaalse geveg in die [[Oorlog van die Rose]].
* [[1513]] – [[Pous Leo X]] stel vier nuwe kardinale aan, waaronder sy neef [[Giulio de' Medici]] (later [[Pous Clemens VII]]) en nog 'n familielid Innocenzo Cibo.
* [[1632]] – [[Pous Urbanus VIII]] begin die proses teen [[Galileo Galilei|Galileo]] oor die heliosentriese stelsel.
* [[1771]] – [[Pous Clemens XIV]] stel Innocenzo Conti, titulêr aartsbiskop van Tiro aan as kardinaal.
* [[1816]] – [[Pous Pius VII]] stel vier nuwe kardinale aan, waaronder Francisco Antonio Cebrián y Valdá, patriarg van [[Wes-Indië]].