[go: nahoru, domu]

23 September: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
→‎Gebeure: Verbeter
No edit summary
Lyn 16:
* [[1874]] – ’n Span [[Frankryk|Franse]] [[sterrekunde|sterrekundiges]] kom op [[Sint-Pauleiland]] in die [[Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede]] in die [[Indiese Oseaan]] aan om die [[Venusoorgang]] waar te neem.
* [[1914]] – [[Eerste Wêreldoorlog]]: die [[duikboot]] U-19 sink drie Britse [[kruiser]]s.
* [[1932]] – [[Hejaz]] en [[Nejd]] smelt saam om die [[Saoedi-Arabië|Koninkryk van Saoedi-Arabië]] te vorm met [[Ibn Saud van Saoedi-Arabië|Ibn Saud]] as die eerste monarg en [[RiyadhRiaad]] as die [[hoofstad]].
* [[1943]] – [[Tweede Wêreldoorlog]]: [[Amerika]]anse lugaanvalle verwoes die sentrale deel van die stad [[Nantes]], [[Frankryk]], en naastenby 1 500 inwoners sterf.
* [[1983]] – [[Gerrie Coetzee]] van [[Suid-Afrika]] word die eerste swaargewig bokskampioen uit [[Afrika]]