28 Augustus
datum
28 Augustus is die 240ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (241ste in skrikkeljare). Daar volg nog 125 dae in die res van die jaar.
<< | Augustus 2024 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | ||||
4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 |
11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 |
18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 |
25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 | 31 |
Al die dae |
Gebeure
- 1521 - Süleyman I die Grote verower Belgrado.
- 1789 - William Herschel ontdek Enceladus, die sesde grootste maan van die planeet Saturnus.
- 1794 - Pous Pius VI publiseer "Auctorem fidei" teen biskop Scipione del Ricci en die sinode van Pistoia.
- 1963 - Martin Luther King Jr. lewer sy "I have a dream"-toespraak in Washington, D.C., Verenigde State.
Geboortes
- 1899 - Chang Myon, Suid-Koreaanse politikus.
Sterftes
- 1961 - Wilhelm Johannes Verwoerd, pa van Hendrik Frensch Verwoerd (* 23 April 1874)
Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
Wikimedia Commons bevat media in verband met 28 August. |