[go: nahoru, domu]

Besig om Andries Pretorius te wysig

Waarskuwing: u is nie aangemeld nie. U IP-adres sal in die bladsy se wysigingsgeskiedenis gestoor word. As u aanmeld of 'n rekening skep verskyn u wysigings onder u gebruikersnaam, naas andere voordele.
Inhoud wat enige kopiereg skend sal uitgevee word. Ensiklopediese inhoud moet verifieerbaar wees. Gebruik die sandput as u net wil toets. Werk wat op Wikipedia ingevoer word kan (onderworpe aan sekere bepalings en voorwaardes) deur enige iemand gewysig, hergebruik en versprei word.

Die wysiging kan ongedaan gemaak word. Kontroleer die vergelyking hieronder om seker te maak dis wat u wil doen, en stoor dan om die terugrol te voltooi.

Huidige wysiging U teks
Lyn 54: Lyn 54:

== Stryd om onafhanklikheid in die Vrystaat en die Transvaal ==

[[Lêer:Hotel de ville de Pretoria.jpg|duimnael|'n Standbeeld van Andries Pretorius voor die [[Stadsaal van Pretoria]]]]
Pretorius was op pad om met 'n beduidende gevolg die [[Drakensberge]] te oorkruis en Natal te verlaat toe [[Harry Smith|Sir Harry Smith]], die nuutaangestelde goewerneur van die Kaap, die trekkers se kamp by die [[Tugelarivier]] in Januarie [[1848]] bereik. Smith belowe dat die boere beskerming sou kry en oortuig baie in die geselskap om aan te bly. Pretorius vertrek egter en met die uitvaardiging van Britse soewereiniteit tot by die [[Vaalrivier]]. Hy gaan woon in die [[Magaliesberg]], noord van die rivier. Hy word deur die ''burgers'' aan beide oewers van die Vaal as hulle kommandant-generaal gekies. Op die versoek van die Boere by [[Winburg]], oorkruis Pretorius die Vaalrivier in Julie en lei 'n anti-Britise geselskap in 'n "vryheidsoorlog". [[Bloemfontein]] word op 20 Julie beset. In Augustus word hy egter in die [[Slag van Boomplaats]] deur Smith verslaan en val hy terug tot noord van die Vaalrivier. Daar word hy die leier van een van die grootste groepe van die verdeelde Transvaal Boere en kommandant-generaal van [[Potchefstroom]] en [[Rustenburg]]. Sy hoofmededinger in die opsig was kommandant-generaal [[Andries Hendrik Potgieter|A. H. Potgieter]].

Deur wysigings te stoor, stem u in tot die gebruiksvoorwaardes en gee u onherroeplik toestemming dat u bydrae onder die Creative Commons Erkenning-InsgelyksDeel en die GNU-lisensie vir vrye dokumentasie gepubliseer word. U stem verder in dat 'n skakel of URL voldoende naamsvermelding is om aan die Creative Commons-lisensie te voldoen.
Kanselleer Redigeringshulp (verskyn in nuwe venster)

Wikidata-entiteite op hierdie bladsy