[go: nahoru, domu]

Bowemeer: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Rescuing 3 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8
 
(43 wysigings tussenin deur 2 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 8:
| Ligging = [[Kanada]], [[Verenigde State van Amerika|Verenigde State]]
| Soort = Binnemeer
| Oppervlakte = 82&nbsp;100&nbsp;km² (31&nbsp;700&nbsp;myl²)<ref name="EPAphysical">{{en}} {{cite web |url=http://www.epa.gov/glnpo/physfacts.html |title=Great Lakes: Basic Information: Physical Facts |accessdateaccess-date=9 November 2011 |last= |first= |date=25 Mei 2011 |work= |publisher=U.S. Government |quotelanguage=en |deadurl=yes |archiveurlarchive-url=https://web.archive.org/20101029215637web/20120529233616/http://www.epa.gov:80/glnpo/physfacts.html |archivedatearchive-date=29 OktoberMei 20102012 |url-status=live |df=dmy-all }}</ref>
| Gem_diepte = 147&nbsp;m (483&nbsp;vt)<ref name="EPAphysical" />
| Maks_diepte = 1&nbsp;333&nbsp;m (406&nbsp;vt)<ref name="EPAphysical" /><ref name=nyt>{{en}} {{cite book |editor-first=John W. |editor-last=Wright |year=2006|title=The New York Times Almanac|edition=2007|publisher=Penguin Books |location = New York, New York|isbn=0-14-303820-6|page=64}}</ref>
| Volume = 12&nbsp;000&nbsp;km³ (2&nbsp;900&nbsp;myl³)<ref name="EPAphysical" />
| Oppervlakhoogte = 183&nbsp;m (601,71&nbsp;vt)<ref>{{en}} [http://w3.lre.usace.army.mil/hh/GreatLakesWaterLevels/GLWL-CurrentMonth-Feet.pdf ''Great Lakes Water Levels''] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20130418004734/http://w3.lre.usace.army.mil/hh/GreatLakesWaterLevels/GLWL-CurrentMonth-Feet.pdf |date=18 April 2013 }}</ref>
| Lengte = 560&nbsp;km (350&nbsp;myl)<ref name=EPAfact>{{en}} {{cite web |url=http://www.epa.gov/glnpo/atlas/gl-fact1.html |title=Great Lakes Atlas: Factsheet #1 |accessdateaccess-date=10 November 2011 |date=11 April 2011 |publisher=United States Environmental Protection Agency |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20150223054338/http://www.epa.gov/glnpo/atlas/gl-fact1.html |archive-date=23 Februarie 2015 |url-status=live |df=dmy-all }}</ref>
| Breedte = 260&nbsp;km (160&nbsp;myl)<ref name="EPAfact" />
| Opvangsgebied = 127&nbsp;700&nbsp;km² (49&nbsp;300&nbsp;myl²)<ref name="EPAphysical" />
Lyn 19:
| Invloei = Nipigon, Sint Louis, Pigeon, Pic, White, Michipicoten, Kaministiquia
| Uitvloei = Sint Marys
| Eiland = Isle Royale, Apostle-eilandeilande, Michipicoten-eiland, Slate-eilande
| Nedersettings = [[Duluth, Minnesota|Duluth, MN]]<br />[[Marquette, Michigan|Marquette, MI]]<br />[[Sault Ste. Marie, Michigan|Sault Ste. Marie, MI]]<br />[[Sault Ste. Marie, Ontario|Sault Ste. Marie, ON]]<br />[[Superior, Wisconsin|Superior, WI]]<br />[[Thunder Bay, Ontario|Thunder Bay, ON]]
| Gevries = Desember–April
| Rangorde_volume =
}}
[[Lêer:North Shore Trip - August 2015 - MV American Integrity at Sunrise (20671501245).jpg|duimnael|links|Rustige water teen sonop - die massavragskip ''MV American Integrity'' nader Duluth-hawe]]
 
[[Lêer:Lake Superior at Neys Provincial Park Ontario.jpg|duimnael|links|Kus van die Bowemeer by Neys Provincial Park, Ontario]]
[[Lêer:Coast Guard escorts commerce through Lake Superior Ice 140403-G-ZZ999-004.jpg|duimnael|links|Gedurende strawwe winters is hawens langs die Bowemeer dikwels toegeys. Ysbrekers van die Amerikaanse en Kanadese kuswag breek deur die ys om toegang vir vragskepe te verseker]]
[[Lêer:A Cold Winter Morning in Duluth (6857237775).jpg|duimnael|links|'n Bitterkoue winteroggend in Duluth, Minnesota. Die meerwater is warmer as die lug sodat «seerook» (''sea smoke'') opstyg en die [[vuurtoring]]s omhul]]
[[Lêer:Pictured Rocks - Lake Superior.jpg|duimnael|links|Mineraalryke sypelwater gee 'n kleurryke voorkoms aan rotswande langs die kus wat plasslik as ''pictured rocks'' bekend staan]]
[[Lêer:Apostle Island Sea Cave in Winter.jpg|duimnael|links|Natuurwonders in die nasionale park ''Apostle Islands National Lakeshore'' naby Bayfield, Wisconsin: Die Bowemeer se golwe erodeer sandsteenformasies oos van Meyer's Beach en skep unieke grotte. As die yslaag op die meer stabiel genoeg is, mag toeriste 'n staptoer na die grotte onderneem]]
[[Lêer:Lake Superior Aurora.jpg|duimnael|links|[[Aurora (astronomie)|Aurora Borealis]] (ook noorder- of poollig genoem), soos gesien vanuit die suidoewer]]
[[Lêer:Con00054.jpg|duimnael|links|'n Protoneboog oor die Bowemeer]]
'''Bowemeer''' ([[Engels]]: ''Lake Superior'', [[Frans]]: ''Lac Supérieur'') is die grootste van die [[Groot Mere]] in [[Noord-Amerika]] op die grens tussen [[Kanada]] en die [[VSA]]. Dit is ook die grootste varswatermeer ter wêreld.<ref name="HATvolgens Taal-en-feitegids">HAToppervlakte Taal-en-feitegids, Pearson,die Desemberderde 2013,grootste ISBNvolgens 978watervolume.<ref>[https://www.livescience.com/31952-1lake-77578-243-8superior.html ''Live Science: Lake Superior: Facts About the Greatest Great Lake. Besoek op 6 Nopvember 2019'']</ref> Die meer beslaan 'n oppervlakte van 82&nbsp;100&nbsp;km² met 'n volume van 12&nbsp;000&nbsp;km³. Dit grens in die noorde aan die [[Kanada|Kanadese]] provinsie [[Ontario]], aanin die weste isaan die Amerikaanse deelstaat [[Minnesota]] en aanin die suide isaan [[Wisconsin]] en aan die ooste''Upper Peninsula'' van die isdeelstaat [[Michigan]].
 
Die meer is 560&nbsp;km lank en 260&nbsp;km breed met die'n oppervlakte wat 183&nbsp;m bo seevlak is. Die kuslyn van die meer is 2&nbsp;783&nbsp;km lank. Die Sint Marysrivier verbind die meer met die [[Huronmeer]]. Daar is kanale gebou by Sault Ste Marie om die natuurlike versnellings in die rivier te vermy. Die meer ys vanaf Desember tot April toe. Die Bowemeer staan bekend vir sy wisselvallige weerstoestande - met mis en newelbanke, hewige storms en golwe wat vyf meter hoog kan wees. Gedurende die meester winters is tussen 40 en 95 persent van die meer se oppervlakte toegeys.
'''Bowemeer''' ([[Engels]]: ''Lake Superior'', [[Frans]]: ''Lac Supérieur'') is die grootste van die [[Groot Mere]] in [[Noord-Amerika]] op die grens tussen [[Kanada]] en die [[VSA]]. Dit is ook die grootste varswatermeer ter wêreld.<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref> Die meer beslaan 'n oppervlakte van 82&nbsp;100&nbsp;km² met 'n volume van 12&nbsp;000&nbsp;km³. Dit grens in die noorde aan [[Kanada]], aan die weste is [[Minnesota]] en aan die suide is [[Wisconsin]] en aan die ooste is [[Michigan]].
 
Talle skeepswrakke getuig van die gevare wat die meer vir seevervoer inhou - en ingang gevind het tot die popmusiek. Die Kanadese sanger en liedjieskrywer [[Gordon Lightfoot]] herinner met sy treffer ''The Wreck of the Edmund Fitzgerald'' aan die Amerikaanse massavragskip ''SS Edmund Fitzgerald'' wat op 10 November 1975 met 'n bemanning van 29 in die Bowemeer vergaan het.<ref>[http://cimss.ssec.wisc.edu/wxwise/fitz.html ''Universiteit van Wisconsin: The sinking of the SS Edmund Fitzgerald - November 10, 1975. Besoek op 6 November 2019'']</ref>
Die meer is 560&nbsp;km lank en 260&nbsp;km breed met die oppervlakte wat 183&nbsp;m bo seevlak is. Die kuslyn van die meer is 2&nbsp;783&nbsp;km lank. Die Sint Marysrivier verbind die meer met die [[Huronmeer]]. Daar is kanale gebou by Sault Ste Marie om die natuurlike versnellings in die rivier te vermy. Die meer ys vanaf Desember tot April toe.
 
Franse ontdekkers het die meer ''Lac Supérieur'' genoem, omdat dit die hoogste meer van die Grote Mere is (asook hul mees noordelike en westelike en hul diepste - met maksimaal 405 m). DieKusgebiede grondlangs rondomdie Bowemeer in Ontario, Minnesota, Wisconsin en Michigan is ryk aan delfstowwe. [[Koper]], [[yster]], [[silwer]], [[goud]] en [[nikkel]] word hier ontgin. Talle van die nedersettings is (ou) myndorpe, of was by die vervoer van erts betrokke. As gevolg van die natuurskoon is toerisme die gebied se tweede grootste inkomstebron.
 
Die meer word deur meer as 200 riviere gevoed, waarvan die grootste die ''Nipigon'', die ''St. Louis'', die ''Pigeon'', die ''Pic River'', die ''White'', die ''Michipicoten'' en die ''Kaministiquia'' is. Bowemeer mond via die ''St. Marys'' in die [[Huronmeer]] uit. Die grootste eiland is ''Isle Royale''.
 
Dit is die verste punt van die [[Sint-Laurensrivier|Sint-Laurenswaterweg]], 'n stelsel van kanale en sluise wat tot by die [[Atlantiese Oseaan]] strek, waten vir groot skepe geskik is. Die meer is deel van 'n belangrike vervoerroete vir ertse en ander mynbouprodukte.
{{clear}}
 
== Dorpe en stedeNedersettings aan die oewer van die meer ==
* [[Duluth, Minnesota|Duluth, MN]]
* [[Marquette, Michigan|Marquette, MI]]
Line 46 ⟶ 53:
 
== Verwysings ==
{{Verwysings|23}}
 
== Eksterne skakels ==
;Commons
{{CommonsKategorie-inlyn|Lake Superior}}
----
{{CommonsKategorieCommons-kategorie inlyn|Lake Superior}}
;Algemene inligting
----
* {{en}} [https://www.lakesuperior.com/ ''Lake Superior Magazine'']
* {{en}} [http://law2.umkc.edu/faculty/projects/ftrials/superior/superior.html ''University of Missouri Kansas City (UMKC) School of Law: Lake Superior - Sources for the Greatest Lake'']
;Toerisme
----
* [https://www.northernontario.travel/algoma-country/top-ten-facts-about-lake-superior-its-name-is-superior-because-it-is ''Northern Ontario Travel: Top 10 Facts About Lake Superior'']
* [https://www.northshorevisitor.com/attractions/lake-superior/ ''North Shore Visitor: Lake Superior'']
;Nasionale parke
----
* {{en}} [https://www.gosuperior.org/ ''National Parks of Lake Superior Foundation'']
;Klimaatsverandering en omgewingsake
----
* {{en}} [https://www.minnpost.com/earth-journal/2019/11/what-the-climates-new-normal-is-doing-to-lake-superior/ ''MinnPost, 11 Januarie 2019: What the climate’s ‘new normal’ is doing to Lake Superior'']
;Media
----
* [https://www.youtube.com/watch?v=cjQiPWDuS20 ''YouTube.com: Duluth Harbor Cam - Lake Superior Gales. 'n Magtige Noreaster-storm waai met 65 mph'']
* [https://www.youtube.com/watch?v=sXVddsjfNKs ''YouTube.com: Lake Superior's Gales of October'']
* [https://www.youtube.com/watch?v=lofWSTaI3-k ''YouTube.com: Lake Suprior - dokumentêr (72 min)'']
 
{{Normdata}}