Bowemeer: Verskil tussen weergawes
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
kNo edit summary Etiket: 2017-bronwysiging |
Rescuing 3 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8 |

(40 wysigings tussenin deur 2 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 8:
| Ligging = [[Kanada]], [[Verenigde State van Amerika|Verenigde State]]
| Soort = Binnemeer
| Oppervlakte = 82 100 km² (31 700 myl²)<ref name="EPAphysical">
| Gem_diepte = 147 m (483 vt)<ref name="EPAphysical" />
| Maks_diepte = 1 333 m (406 vt)<ref name="EPAphysical" /><ref name=nyt>{{en}} {{cite book |editor-first=John W. |editor-last=Wright |year=2006|title=The New York Times Almanac|edition=2007|publisher=Penguin Books |location = New York, New York|isbn=0-14-303820-6|page=64}}</ref>
| Volume = 12 000 km³ (2 900 myl³)<ref name="EPAphysical" />
| Oppervlakhoogte = 183 m (601,71 vt)<ref>{{en}} [http://w3.lre.usace.army.mil/hh/GreatLakesWaterLevels/GLWL-CurrentMonth-Feet.pdf ''Great Lakes Water Levels''] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20130418004734/http://w3.lre.usace.army.mil/hh/GreatLakesWaterLevels/GLWL-CurrentMonth-Feet.pdf |date=18 April 2013 }}</ref>
| Lengte = 560 km (350 myl)<ref name=EPAfact>
| Breedte = 260 km (160 myl)<ref name="EPAfact" />
| Opvangsgebied = 127 700 km² (49 300 myl²)<ref name="EPAphysical" />
Lyn 19:
| Invloei = Nipigon, Sint Louis, Pigeon, Pic, White, Michipicoten, Kaministiquia
| Uitvloei = Sint Marys
| Eiland = Isle Royale, Apostle-
| Nedersettings = [[Duluth, Minnesota|Duluth, MN]]
[[Marquette, Michigan|Marquette, MI]]
[[Sault Ste. Marie, Michigan|Sault Ste. Marie, MI]]
[[Sault Ste. Marie, Ontario|Sault Ste. Marie, ON]]
[[Superior, Wisconsin|Superior, WI]]
[[Thunder Bay, Ontario|Thunder Bay, ON]]
| Gevries = Desember–April
| Rangorde_volume =

[[Lêer:North Shore Trip - August 2015 - MV American Integrity at Sunrise (20671501245).jpg|duimnael|links|Rustige water teen sonop - die massavragskip ''MV American Integrity'' nader Duluth-hawe]]
[[Lêer:Lake Superior at Neys Provincial Park Ontario.jpg|duimnael|links|Kus van die Bowemeer by Neys Provincial Park, Ontario]]
[[Lêer:
[[Lêer:A Cold Winter Morning in Duluth (6857237775).jpg|duimnael|links|'n Bitterkoue winteroggend in Duluth, Minnesota. Die meerwater is warmer as die lug sodat «seerook» (''sea smoke'') opstyg en die
[[Lêer:Pictured Rocks - Lake Superior.jpg|duimnael|links|Mineraalryke sypelwater gee 'n kleurryke voorkoms aan rotswande langs die kus wat plasslik as ''pictured rocks'' bekend staan]]
'''Bowemeer''' ([[Engels]]: ''Lake Superior'', [[Frans]]: ''Lac Supérieur'') is die grootste van die [[Groot Mere]] in [[Noord-Amerika]] op die grens tussen [[Kanada]] en die [[VSA]]. Dit is ook die grootste varswatermeer ter wêreld.<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref> Die meer beslaan 'n oppervlakte van 82 100 km² met 'n volume van 12 000 km³. Dit grens in die noorde aan [[Kanada]], aan die weste is [[Minnesota]] en aan die suide is [[Wisconsin]] en aan die ooste is [[Michigan]].▼
[[Lêer:Apostle Island Sea Cave in Winter.jpg|duimnael|links|Natuurwonders in die nasionale park ''Apostle Islands National Lakeshore'' naby Bayfield, Wisconsin: Die Bowemeer se golwe erodeer sandsteenformasies oos van Meyer's Beach en skep unieke grotte. As die yslaag op die meer stabiel genoeg is, mag toeriste 'n staptoer na die grotte onderneem]]
[[Lêer:Lake Superior Aurora.jpg|duimnael|links|[[Aurora (astronomie)|Aurora Borealis]] (ook noorder- of poollig genoem), soos gesien vanuit die suidoewer]]
[[Lêer:Con00054.jpg|duimnael|links|'n Protoneboog oor die Bowemeer]]
▲'''Bowemeer''' ([[Engels]]: ''Lake Superior'', [[Frans]]: ''Lac Supérieur'') is die grootste van die [[Groot Mere]] in [[Noord-Amerika]] op die grens tussen [[Kanada]] en die [[VSA]]. Dit is ook die grootste varswatermeer ter wêreld
Die meer is 560 km lank en 260 km breed met
Talle skeepswrakke getuig van die gevare wat die meer vir seevervoer inhou - en ingang gevind het tot die popmusiek. Die Kanadese sanger en liedjieskrywer [[Gordon Lightfoot]] herinner met sy treffer ''The Wreck of the Edmund Fitzgerald'' aan die Amerikaanse massavragskip ''SS Edmund Fitzgerald'' wat op 10 November 1975 met 'n bemanning van 29 in die Bowemeer vergaan het.<ref>[http://cimss.ssec.wisc.edu/wxwise/fitz.html ''Universiteit van Wisconsin: The sinking of the SS Edmund Fitzgerald - November 10, 1975. Besoek op 6 November 2019'']</ref>
Franse ontdekkers het die meer ''Lac Supérieur'' genoem, omdat dit die hoogste meer van die Grote Mere is. Die grond rondom Bowemeer in Ontario, Minnesota, Wisconsin en Michigan is ryk aan delfstowwe. [[Koper]], [[yster]], [[silwer]], [[goud]] en [[nikkel]] word hier ontgin. Talle van die nedersettings is (ou) myndorpe, of was by die vervoer van erts betrokke. As gevolg van die natuurskoon is toerisme die gebied se tweede grootste inkomstebron.▼
▲Franse ontdekkers het die meer ''Lac Supérieur'' genoem
Die meer word deur meer as 200 riviere gevoed, waarvan die grootste die ''Nipigon'', die ''St. Louis'', die ''Pigeon'', die ''Pic River'', die ''White'', die ''Michipicoten'' en die ''Kaministiquia'' is. Bowemeer mond via die ''St. Marys'' in die [[Huronmeer]] uit. Die grootste eiland is ''Isle Royale''.
Dit is die verste punt van die [[Sint-Laurensrivier|Sint-Laurenswaterweg]], 'n stelsel van kanale en sluise wat tot by die [[Atlantiese Oseaan]] strek
{{clear}}
== Nedersettings aan die oewer van die meer ==
Line 47 ⟶ 53:
== Verwysings ==
{{Verwysings|
== Eksterne skakels ==
;Commons

{{Commons-kategorie inlyn|Lake Superior}}
;Algemene inligting

* {{en}} [https://www.lakesuperior.com/ ''Lake Superior Magazine'']
* {{en}} [http://law2.umkc.edu/faculty/projects/ftrials/superior/superior.html ''University of Missouri Kansas City (UMKC) School of Law: Lake Superior - Sources for the Greatest Lake'']
;Toerisme

* [https://www.northernontario.travel/algoma-country/top-ten-facts-about-lake-superior-its-name-is-superior-because-it-is ''Northern Ontario Travel: Top 10 Facts About Lake Superior'']
* [https://www.northshorevisitor.com/attractions/lake-superior/ ''North Shore Visitor: Lake Superior'']
;Nasionale parke

* {{en}} [https://www.gosuperior.org/ ''National Parks of Lake Superior Foundation'']
;Klimaatsverandering en omgewingsake

* {{en}} [https://www.minnpost.com/earth-journal/2019/11/what-the-climates-new-normal-is-doing-to-lake-superior/ ''MinnPost, 11 Januarie 2019: What the climate’s ‘new normal’ is doing to Lake Superior'']
;Media

* [https://www.youtube.com/watch?v=cjQiPWDuS20 ''YouTube.com: Duluth Harbor Cam - Lake Superior Gales. 'n Magtige Noreaster-storm waai met 65 mph'']
* [https://www.youtube.com/watch?v=sXVddsjfNKs ''YouTube.com: Lake Superior's Gales of October'']
* [https://www.youtube.com/watch?v=lofWSTaI3-k ''YouTube.com: Lake Suprior - dokumentêr (72 min)'']
{{Normdata}}