Bowemeer: Verskil tussen weergawes
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
kNo edit summary Etiket: 2017-bronwysiging |
kNo edit summary Etiket: 2017-bronwysiging |

Lyn 19:
| Invloei = Nipigon, Sint Louis, Pigeon, Pic, White, Michipicoten, Kaministiquia
| Uitvloei = Sint Marys
| Eiland = Isle Royale, Apostle-
| Nedersettings = [[Duluth, Minnesota|Duluth, MN]]
[[Marquette, Michigan|Marquette, MI]]
[[Sault Ste. Marie, Michigan|Sault Ste. Marie, MI]]
[[Sault Ste. Marie, Ontario|Sault Ste. Marie, ON]]
[[Superior, Wisconsin|Superior, WI]]
[[Thunder Bay, Ontario|Thunder Bay, ON]]
| Gevries = Desember–April
Lyn 27:
[[Lêer:Lake Superior at Neys Provincial Park Ontario.jpg|duimnael|links|Kus van die Bowemeer by Neys Provincial Park, Ontario]]
[[Lêer:US, Canadian Coast Guards continue ice breaking operations on Lake Superior 150407-G-ZZ999-003.jpg|duimnael|links|Gedurende strawwe winters is hawens langs die Bowemeer dikwels toegeys. Ysbrekers van die Amerikaanse en Kanadese kuswag breek deur die ys om toegang vir vragskepe te verseker]]
[[Lêer:A Cold Winter Morning in Duluth (6857237775).jpg|duimnael|links|'n Bitterkoue winteroggend in Duluth, Minnesota. Die meerwater is warmer as die lug sodat «seerook» (''sea smoke'') opstyg en die
[[Lêer:Pictured Rocks - Lake Superior.jpg|duimnael|links|Mineraalryke sypelwater gee 'n kleurryke voorkoms aan rotswande langs die kus]]
[[Lêer:Apostle Island Sea Cave in Winter.jpg|duimnael|links|Natuurwonders in die nasionale park ''Apostle Islands National Lakeshore'' naby Bayfields, Wisconsin: Die Bowemeer se golwe erodeer sandsteenformasies oos van Meyer's Beach en skep unieke grotte. As die yslaag op die meer stabiel genoeg is, mag toeriste 'n staptoer na die grotte onderneem]]
'''Bowemeer''' ([[Engels]]: ''Lake Superior'', [[Frans]]: ''Lac Supérieur'') is die grootste van die [[Groot Mere]] in [[Noord-Amerika]] op die grens tussen [[Kanada]] en die [[VSA]]. Dit is ook die grootste varswatermeer ter wêreld.<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref> Die meer beslaan 'n oppervlakte van 82 100 km² met 'n volume van 12 000 km³. Dit grens in die noorde aan [[Kanada]], aan die weste is [[Minnesota]] en aan die suide is [[Wisconsin]] en aan die ooste is [[Michigan]].