Georg Tintner: Verskil tussen weergawes
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
No edit summary |
Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.9.5 |
||
(6 wysigings tussenin deur 4 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 11:
|beroep = [[Dirigent]]
|nasionaliteit =
}}
'''Georg Tintner''', ([[22 Mei]] [[1917]] - [[2 Oktober]] [[1999]]) was 'n [[Oostenryk]]s-gebore [[dirigent]] wie hoofsaaklik in [[Nieu-Seeland]], [[Australië]] en [[Kanada]] bedrywig was. Alhoewel hy hoofsaaklik bekend was as dirigent was hy ook 'n [[komponis]] (hy het homself beskou as 'n komponis wat dirigeer). As kind was hy 'n sanger in die
Hy het tot na die oorlog 'n kerkkoor gelei, toe hy die Auckland Korale-genootskap en Auckland Strykinstrument-ensemble in onderskeidelik 1947 en 1948 oorgeneem het. Hy het in 1946 'n Nieu-Seelandse burger geword. In 1954 het hy na [[Australië]] verhuis en inwonende dirigent van die Nasionale Opera van Australië ('n privaat maatskappy) geword, voordat hy by die ''Australiese Elizabethan Theatre Trust-opera'' in 1957 aangesluit het.
Tintner word daarmee gekrediteer dat hy 'n pionier was met betrekking tot die aanbied van opera op Australiese televisieskerms. Hy het 'n jaar saam met die [[Kaapstad]]se munisipale orkes spandeer (1966–67) en drie jaar by ''[[English National Opera|Sadler's Wells Opera]]'' (1967–70), voordat hy na Australië terugkeer het as musiekdirekteur van die Wes-Australiese opera. In 1974 het hy weer by die ''Australiese Theatre Trust-opera'' aangesluit, wat toe reeds bekend gestaan het as die
Hy het na 'n ses jaar lange stryd met kanker op [[2 Oktober]] [[1999]] van die 11de verdieping balkon van sy woonstel in [[Halifax, Nova Scotia]] na sy dood gespring. <ref>{{cite web |url=http://www.cbc.ca/canada/story/1999/10/04/conductor.html |title=Wife says symphony conductor took his own life |publisher=CBC News |date=4 Oktober 1999 |
Tintner is beskryf as "een van die grootste lewende [[Anton Bruckner|Bruckner]] dirigente." Hy het kort voor die einde van sy lewe 'n prysenswaardige siklus van die volledige simfonieë van [[Anton Bruckner|Bruckner]] vir [[Naxos Plate-etiket|Naxos]] opgeneem (opname sessies: 1995-1998). <ref>[http://www.classical.net/music/recs/reviews/n/nxs01101b.php Georg Tintner's Bruckner CD box - Classical Net review]</ref> Benewens die elf simfonieë, sluit hierdie siklus Bruckner se ''1876 Adagio'' en die 1878 ''Volksfest Finale'' in.<ref>[http://www.abruckner.com/sitesearch/searchdiscographyd/default.htm?search=tintner Diskografie van Bruckner se simfonieë deur Georg Tintner]</ref>
Naxos het ook 'n spesiale ''"Tintner Gedenkuitgawe"'' vrygestel wat bestaan uit heruitgawes van sommige van sy vroeëre opnames van die werke van ander komponiste as Bruckner. 'n Album van Tintner se klaviermusiek is ook deur dieselfde etiket vrygestel, welke 'n kant van
Sy dogter was die danser Hephzibah Tintner (1971–2001), wat hy na die pianis [[Hephzibah Menuhin]] vernoem het. <ref>
== Komposisies (
* Sonate vir viool
* Variasies op 'n Chopin-tema
|